Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sterrenkijker - A Person of Vision
Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88920] Wo, 07 Januarie 2004 14:13 na volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
As an open letter to members of this NG, I would like to
acknowledge the level headed approach that "Sterrenkijker" has
taken in uniting fellow posters. I am most impressed at his
skills and abilities to focus on key issues in an objective and
honest fashion. These qualities are indeed rare in todays
society, especially in the wild confines of these NG's.

In noting some of his recent writings, I will acknowledge that
he does have a point with regard to "stirring people up", and I
shall consider this in my future postings. This I'm sure is
valid, however it would be nice if the posters who resort to the
"F-Off's (eskuus om hierdiewoorde te gebruik) and other personal
insults that are levelled at myself and others follow suite.
Obscenties are not necessary and don't contribute to sensible
dialogue.

One item of particular value has been Norbert's research on the
rules of the the AFR NG, and for sharing those with us. It is
really disappointing though for the nameless tannie in Canada
(and one or two others) to keep insisting that English may not
be used here. Surely people it is not that offensive that you
cannot bear to read English, after all, many of you are obliged
to speak it every day of your working lives - so it can't be
that bad. It's OK really, the English are happy to share the
language stage with you, even if many of them are not as
articulate in Afrikaans as you are in English.

To Norbert - I have to say that I admire your skills in this NG,
sticking to rules, and enlightening others to their definitions -
even if this is not the popular view of some of the posters
here. Strength of character is clearly one of your positive
personality traits which serves as a role model to others.

Groete

Nude Raider
Re: Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88925 is 'n antwoord op boodskap #88920] Wo, 07 Januarie 2004 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> As an open letter to members of this NG, I would like to
> acknowledge the level headed approach that "Sterrenkijker" has

Siestog, dis seker omdat hy die enigste persoon is wat jou nog nie in sy
"killfile" het nie.
Re: Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88929 is 'n antwoord op boodskap #88925] Wo, 07 Januarie 2004 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Jan 2004 10:31:27 -0500, "Glucklich" wrote:

>> As an open letter to members of this NG, I would like to
>> acknowledge the level headed approach that "Sterrenkijker" has
>
> Siestog, dis seker omdat hy die enigste persoon is wat jou nog nie in sy
> "killfile" het nie.
>
Doen tog geen moeite nie, Glucklich. Ek het al lank verstaan mr Raider
is self 'n rasegte Afrikaner wat net so goed Afrikaans praat as jy.

Norbert
Re: Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88936 is 'n antwoord op boodskap #88929] Wo, 07 Januarie 2004 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 07 Jan 2004 17:55:56 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> Doen tog geen moeite nie, Glucklich. Ek het al lank verstaan mr Raider
> is self 'n rasegte Afrikaner wat net so goed Afrikaans praat as jy.
>
> Norbert

Of.. miskien tog geen rasegte Afrikaner nie maar wèl iemand wat
Afrikaans kan praat.

Norbert
Re: Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88937 is 'n antwoord op boodskap #88936] Wo, 07 Januarie 2004 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 08 Jan 2004 00:41:32 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> Of.. miskien tog geen rasegte Afrikaner nie maar wèl iemand wat
> Afrikaans kan praat.
>
> Norbert

Nou, ek kry tog die indruk!

Norbert
Re: Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88942 is 'n antwoord op boodskap #88920] Do, 08 Januarie 2004 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom stink 'n Engelsman so - Want hy vee nie sy _ _ _ _ _ _as hy saam met
die _ _ _ _ _ _ _ het nie. En hy dra _ _ _ _ _ se _ _ _ _ _ _ spatsels
afkomstig van sy _ _ _ _ _ _ heeldag met in sy _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _
_ _ _ _ hom saam.

Ongelukkig was daar te min van hulle teenwoordig by die slag van Majuba.
Re: Sterrenkijker - A Person of Vision [boodskap #88950 is 'n antwoord op boodskap #88925] Do, 08 Januarie 2004 08:55 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy kruip nou gat by enigiemand wat wil luister!

"Glucklich" skryf in boodskap news:czVKb.2052$yl4.1258@bignews1.bellsouth.net...
>> As an open letter to members of this NG, I would like to
>> acknowledge the level headed approach that "Sterrenkijker" has
>
> Siestog, dis seker omdat hy die enigste persoon is wat jou nog nie in sy
> "killfile" het nie.
>
Vorige onderwerp: Stellenbosch kruip
Volgende onderwerp: Ons Minister is Besig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 03:36:12 MGT 2024