Stellenbosch kruip [boodskap #88858] |
Tue, 06 January 2004 12:18 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Stellenbosch ken 'n eredoktorsgraad toe aan Mbeki. (?)
Maar miskien moet jy maar eers kruip voor jy kan loop?
|
|
|
Re: Stellenbosch kruip [boodskap #88863 is 'n antwoord op boodskap #88858] |
Tue, 06 January 2004 13:40 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die universiteit van Antwerpen gaan Mandela ook een eredoktoraat toeken als
sy gesondheid toelaat hiertoe te kom
Hoekom dit val saam?
"Jonas" skryf in boodskap news:bte90r$iur$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Stellenbosch ken 'n eredoktorsgraad toe aan Mbeki. (?)
> Maar miskien moet jy maar eers kruip voor jy kan loop?
>
|
|
|
Re: Stellenbosch kruip [boodskap #88871 is 'n antwoord op boodskap #88863] |
Tue, 06 January 2004 17:17 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 06 Jan 2004 13:40:50 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:
> Die universiteit van Antwerpen gaan Mandela ook een eredoktoraat toeken als
> sy gesondheid toelaat hiertoe te kom
> Hoekom dit val saam?
>
Dis net toeval, Paul. Sulke dinge gebeur reëlmatig. Waarom Mbeki 'n
eredoktoraat by Stellenbosch weet ek nie maar waarom Mandela een kry
in Antwerpen verbaas my eintlik nie. Dis "kulturele uitwisseling"! Dis
net Mandela wat dit nou 'n bietjie te warm het in Suid-Afrika en na
Antwerpen toe kom om 'n bietjie af te koel in ons winterse weer. Jy
sal sien: oor 'n paar weke vertrek hier wel 'n Belgiese politikus na
Suid-Afrika vir dieselfde rede as Mandela hiertoe kom en daardie een
kan nadien se eie 'n bietjie in die son koester. Moet die waarheid nie
verder gaan soek nie. Tog logies: waarom het Mandela nou nog 'n
doktoraat in Antwerpen nodig? Jy, ek en die Afrikaners sal dit alles
wel betaal!
Groete van
Norbert
|
|
|
|