Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Laaste Rus
Laaste Rus [boodskap #88670] Do, 01 Januarie 2004 14:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was glo vandag 'n verwoestende storm op Eersterus.
Geen rus vir hulle op die eerste nie.
Tyd dat hulle die plek se naam verander:))
--
Annette
Re: Laaste Rus [boodskap #88672 is 'n antwoord op boodskap #88670] Do, 01 Januarie 2004 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Onrus" is egter reeds in gebruik ...
Re: Laaste Rus [boodskap #88674 is 'n antwoord op boodskap #88672] Do, 01 Januarie 2004 18:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
: Wat van Seepkans - daar is al klaar 'n Onseepkans:)

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bt1jp2$328$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Onrus" is egter reeds in gebruik ...
>
Vorige onderwerp: mure vol miere
Volgende onderwerp: So spel mens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 15:36:59 MGT 2024