Happy New Year - DINGUS [boodskap #88652] |
Wo, 31 Desember 2003 08:52 |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dear Dingus and other happy posters to this newsgroup - a very
happy and prosperous New Year.
Trusting that 2004 will be filled with joy.
My best...
Nude Raider
++++++++++
Dgo, reincarnated
- Vir daardie mense wat die lelike engelse taal verstaan -
voorspoedige nuwe jaar aan julle almal (behalwe die vertraagte
tannie in kanada)..
|
|
|
Re: Happy New Year - DINGUS [boodskap #88656 is 'n antwoord op boodskap #88652] |
Wo, 31 Desember 2003 12:43 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Solank jy besef dat swak maniere, selfs op die net, 'n refleksie is op die
opvoeding wat jy van jouma gekry het.
In elk geval - 'n gelukkige nuwejaar.
|
|
|
Re: Happy New Year - DINGUS [boodskap #88662 is 'n antwoord op boodskap #88652] |
Wo, 31 Desember 2003 21:49 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
.. en die selde aan jou Mnr. die Raider!
Alles van die beste in 2004.
En ook aan al die mense van hierdie en al die ander NG's.
Dit is nou 11h45 in hierdie land, en ek is nou strand toe - totsiens julle!
ASB: Moet nie vergeet nie, dat 'n Dingus is 'n wonderliKKe ding!
"Nude Raider" skryf in boodskap news:DY8Q3A5O37986.1198148148@anonymous.poster...
> Dear Dingus and other happy posters to this newsgroup - a very
> happy and prosperous New Year.
>
> Trusting that 2004 will be filled with joy.
>
> My best...
>
> Nude Raider
> ++++++++++
> Dgo, reincarnated
>
> - Vir daardie mense wat die lelike engelse taal verstaan -
> voorspoedige nuwe jaar aan julle almal (behalwe die vertraagte
> tannie in kanada)..
>
|
|
|