Blou Berge [boodskap #88645] |
Wo, 31 Desember 2003 03:48 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... deur - H.P Krige 1841
Ooooo!
Die lieflike Blou berge,
my hart is suur vir hulle.
Ooooo!
Daardie Blou Berge,
my poephol is vol wind.
Ooooo!
Ek ry met die trein
beep beep bap bap,
na die Blou Berge.
Ooooo!
Die wind, die lug, die mense,
hulle is soo lekker in the Blou Berge,
net soos my gat.
Ooooo!
... Oo!
.. O!
.... ens.
|
|
|
Re: Blou Berge [boodskap #88651 is 'n antwoord op boodskap #88645] |
Wo, 31 Desember 2003 08:38 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dingus - is miskien 'n wonnerlike ding. Maar jou geskiedkundige feite is
vals. Probeer weer - verander die datum.
Volgende keer kan jy ook probeer om die rioliese onderbou aan te spreek -
daar is mos genoeg openbare toiletgeriewe vir daardie soort ding?
|
|
|
RE: Blou Berge - Pragtig [boodskap #88653 is 'n antwoord op boodskap #88645] |
Wo, 31 Desember 2003 08:53 |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Man my out maat maar hierdie gediggie is pragtig .. 'n kunswerk!
Ek't hom uitgeprint en oppie muur geplak.
Baie Dankie.
Nude Raider (Mnr De Kok asb.)
++++++++++++
dng, Bak-at-ya ... one more time!!
|
|
|
RE: Blou Berge - Pragtig [boodskap #88658 is 'n antwoord op boodskap #88645] |
Wo, 31 Desember 2003 13:49 |
Nude Raider
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Man my out maat maar hierdie gediggie is pragtig .. 'n kunswerk!
Ek't hom uitgeprint en oppie muur geplak.
Baie Dankie.
Nude Raider
++++++++++++
Frl, Bak-at-ya
|
|
|
RE: Blou Berge - Wonderwerkie [boodskap #88660 is 'n antwoord op boodskap #88645] |
Wo, 31 Desember 2003 15:49 |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As minister van kuns en ander goed van die Repibliek Van Suid
Afrika, ek wil new vir Meneer dankie se dat jy so n kulturele
werk aan die mense van hierdie land geskenk het.
Ek het jou naam voor gestel aan die raad ... om 'n groot
aankondiging te kry.
Baie Dankie.
Mnr Jabu Simoza
(Vir Baas Raider)
++++++++++++
IT, Guvmint rulez - vowt for Ay-En-See in nex lekshin.
--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
|
|
|