Frikkie Potgieter [boodskap #88614] |
Do, 25 Desember 2003 14:06 |
kabwoN-*
Boodskappe: 4 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
jy bring net slegte nuus, na ek al jou stories gelees het is ek te skyt bang
om ooit my huis te verlaat, maar nou ja, dis ook nie heel te maal veilig
nie!
/me panic gat sy gat af!!!
|
|
|
Re: Frikkie Potgieter [boodskap #88618 is 'n antwoord op boodskap #88614] |
Vr, 26 Desember 2003 06:57 |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie bang wees nie. Dis die vrede, voorspoed en broederliefde waarvoor ons
gestem het wat nou blom.
"kabwoN-*" skryf in boodskap news:3feaed75.0@news1.mweb.co.za...
> jy bring net slegte nuus, na ek al jou stories gelees het is ek te skyt bang
> om ooit my huis te verlaat, maar nou ja, dis ook nie heel te maal veilig
> nie!
>
> /me panic gat sy gat af!!!
>
|
|
|