Polisie moord [boodskap #88445] |
Fri, 19 December 2003 13:55 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
1955 Polisie beamptes is VERMOOR in SA sedert jaar 1994.
545 vermoor in KwaZulu Natal en 760 vermoor in Gauteng.
1955 / (( 2004-1994 ) * 365 + 2) = 0.535 per dag.
'n Halwe polisie beampte minder elke dag in SA!
Skokkend en hoe vergelyk dit met die wereld?
En wat van die families sonder broodwinner?
:-(
TJ
NS: Kersfees is nie net goeie nuus nie.
|
|
|
Re: Polisie moord [boodskap #88447 is 'n antwoord op boodskap #88445] |
Fri, 19 December 2003 14:08 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Let Wel: VERMOOR en nie dood in ander ongelukke of aan ander oorsake nie.
Die daaglikse verlies aan beamptes is veel groter as 'n mens die ander
byreken.
:-(
TJ
"TJ" skryf in boodskap news:brv00d$e3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1955 Polisie beamptes is VERMOOR in SA sedert jaar 1994.
>
> 545 vermoor in KwaZulu Natal en 760 vermoor in Gauteng.
>
> 1955 / (( 2004-1994 ) * 365 + 2) = 0.535 per dag.
>
> 'n Halwe polisie beampte minder elke dag in SA!
>
> Skokkend en hoe vergelyk dit met die wereld?
>
> En wat van die families sonder broodwinner?
>
> :-(
>
> TJ
>
> NS: Kersfees is nie net goeie nuus nie.
>
|
|
|
Re: Polisie moord [boodskap #88454 is 'n antwoord op boodskap #88447] |
Fri, 19 December 2003 19:10 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek dit sien dink ek die Amerikane in Irak moe nie kla nie
"TJ" skryf in boodskap news:brv0pl$egj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Let Wel: VERMOOR en nie dood in ander ongelukke of aan ander oorsake nie.
>
> Die daaglikse verlies aan beamptes is veel groter as 'n mens die ander
> byreken.
>
> :-(
>
> TJ
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:brv00d$e3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1955 Polisie beamptes is VERMOOR in SA sedert jaar 1994.
>>
>> 545 vermoor in KwaZulu Natal en 760 vermoor in Gauteng.
>>
>> 1955 / (( 2004-1994 ) * 365 + 2) = 0.535 per dag.
>>
>> 'n Halwe polisie beampte minder elke dag in SA!
>>
>> Skokkend en hoe vergelyk dit met die wereld?
>>
>> En wat van die families sonder broodwinner?
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>> NS: Kersfees is nie net goeie nuus nie.
>>
>
|
|
|
|