CF Misterie opgelos [boodskap #88441] |
Vr, 19 Desember 2003 12:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier is dit nou, uit die perd se bek, omdat ek nie kon glo ons sit met
soveel gesteelde CF motors hier nie:))
Sedert Grahamstad EC registrasie is, kry Kuilsrivier nou die CF
registrasie - van no 30 000 en op.
Dus is net die CF motors met 'n nommer minder as 30 000 'n gesteelde
een.:)))
Almal ry egter ewe gevaarlik
--
Annette
|
|
|
Re: CF Misterie opgelos [boodskap #88455 is 'n antwoord op boodskap #88441] |
Vr, 19 Desember 2003 21:29 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Dec 2003 14:04:36 +0200, "Annette" wrote:
> Hier is dit nou, uit die perd se bek, omdat ek nie kon glo ons sit met
> soveel gesteelde CF motors hier nie:))
> Sedert Grahamstad EC registrasie is, kry Kuilsrivier nou die CF
> registrasie - van no 30 000 en op.
> Dus is net die CF motors met 'n nommer minder as 30 000 'n gesteelde
> een.:)))
> Almal ry egter ewe gevaarlik
Ek het jou gese mense in Jhb gee CA nommers baie spasie.
|
|
|