Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie Potgieter - in opvolg
Frikkie Potgieter - in opvolg [boodskap #88378] Wed, 17 December 2003 19:57
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie Frikkie, vir hope nuus. Sekerlik gee jy nie om
as ek 'n aanvullingtjie doen nie, né:-)))
Tog vreemd dat jy meer as een nuusberig uit dieselfde koerant
geneem het, en die voorbladnuus oorgeslaan het. Wèl, hier is dit:-)
(Jy het tòg gesorg dat Carletonville die hoofberigte in meer as een
van jou uitgawes behaal, sò, ek doen dit ook:-)

Ons burgemeester, is 'n vrou met 'n kop vir geldsake. Kom ek vertel
julle sommer van haar, ook. Ek was verlede Maandag in haar kantoor,
maar, sy is met ongevraagde verlof. En ek moes toe maar tevrede wees
om met haar 'aflos', wat ook op die rondry was, se sekretaresse te
gesels:-)

Anyway, soos ek sê, sy hou haar besig met geldsake en finansies,
maar lees self:
('Merafong' is die munisipaliteit ((of dorpsraad)) van Carletonville,
en ek het hulle die afgelope weke gehelp om 'n elektroniese
aftrekorder-stelsel geloots te kry.)

11/12/2003 03:08 PM - (SA)
Fraud with Councill's card

The suspended Municipal Manager of Merafong City, Adv Mapule Masemola,
may face additional charges of fraud against her after the Merafong
Council discovered she misused an official credit card issued in her
name. According to a press statement released last week, the Council
is considering pressing charges after discovering she spent nearly
R170 000 with the card. On 18 September 2003, as requested, Masemola
brought back a council credit card issued in her name after spending
R125 212,47 from her period of suspension early this year to August
2003. According to the Council's statement she then fraudulently
caused Absa Bank to issue her a replacement card on 17 October 2003.
According to records R41 105,87 of council money was spent on this
illegally obtained card from the date of issue to 7 November 2003. On
top of it all, the internal hearing into the case of misconduct
against Masemola, was once again postponed last week. She submitted a
medical certificate declaring she was sick on the eve of the hearing.

More news in the Carletonville Herald of December 12.
Vorige onderwerp: Shannon Ferreira
Volgende onderwerp: Geloftedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:29:00 UTC 2025