Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88102] |
Di, 09 Desember 2003 12:10 |
Kerneels
Boodskappe: 11 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
(Dis)Spenser omring homself met bobbel van kak!
Voel glo beter.
Loop gevaar om tot regse monument verklaar te word!
Kenners sê kak het moontlik reeds sy brein gepenetreer!
|
|
|
Re: Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88103 is 'n antwoord op boodskap #88102] |
Di, 09 Desember 2003 12:53 |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ter byvoeging tot jou nuwe biblioteek, Kerneels, beveel ek aan: "Ek kan
weer seksuele bevrediging ervaar" deur die NG Boekhandel.
Dit bied handige wenke om jou negatiewe denkpatrone te verbreek en om jou
fokus bietjie te verskuif.
En moet ook nie van so 'n Siener boekie of twee wegskram nie.
Intussen Kerneels - Onthou daardie Bobbel !!!!
"Kerneels" skryf in boodskap news:e70ce37c.0312090410.45d37b99@posting.google.com...
> (Dis)Spenser omring homself met bobbel van kak!
> Voel glo beter.
>
> Loop gevaar om tot regse monument verklaar te word!
>
> Kenners sê kak het moontlik reeds sy brein gepenetreer!
|
|
|
Re: Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88104 is 'n antwoord op boodskap #88102] |
Di, 09 Desember 2003 13:32 |
Werner
Boodskappe: 37 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Opskrif in toekomstige koerant
Snotneus matriek laaitie druip vir die 5 de keer. Hou hom besig om "3 liner"
boodskappe op nuusgroepe te pos. Kak in sy broek toe sy pa hom betrap en 'n
goeie snotklap gee.
En dit is geen kak storie nie
Kerneels skryf in boodskap news:e70ce37c.0312090410.45d37b99@posting.google.com...
> (Dis)Spenser omring homself met bobbel van kak!
> Voel glo beter.
>
> Loop gevaar om tot regse monument verklaar te word!
>
> Kenners sê kak het moontlik reeds sy brein gepenetreer!
|
|
|
|
|