Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heuning
Heuning [boodskap #88070] Mon, 08 December 2003 17:19 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir die fees van die Nuwejaar kry al my Afrikaanse vriende van my 'n
pot heuning!
..Maar hulle sal wel 'n bietjie moet wag want ek het maar een by!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Heuning [boodskap #88085 is 'n antwoord op boodskap #88070] Mon, 08 December 2003 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, ek's eerste. Is jou bytjie darem woellig?
Re: Heuning [boodskap #88100 is 'n antwoord op boodskap #88085] Tue, 09 December 2003 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Dec 2003 12:02:09 +1300, "Spencer" wrote:

> Norbert, ek's eerste. Is jou bytjie darem woellig?
>

Neen, my bytjie is nie baie woelig nie! Sy is 'n brawe een. En sy het
my nog nooit gesteek nie!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Heuning [boodskap #88101 is 'n antwoord op boodskap #88100] Tue, 09 December 2003 12:03 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy laat my nou lekker lag, Norbert.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:l9cbtvkkgap5lb2frjm4qjlpjato68944a@4ax.com...
> On Tue, 9 Dec 2003 12:02:09 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Norbert, ek's eerste. Is jou bytjie darem woellig?
>>
>
> Neen, my bytjie is nie baie woelig nie! Sy is 'n brawe een. En sy het
> my nog nooit gesteek nie!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
>
Vorige onderwerp: Hermann Gilliomee
Volgende onderwerp: Brian Van Rooyen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:24:01 UTC 2025