Verdere koerantopskrifte [boodskap #87915] |
Do, 04 Desember 2003 08:26 |
Kerneels
Boodskappe: 11 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kak-dispenser na Frikkie Potgieter genoem!
Spencer stel eis in - kopiereg glo verbreek.
DD weggevat in wit hemp van dik katoen
Kos van hom weggehou in geval hy homself weer probeer doodkak
Frikkie Potgieter spreek verwardheid uit - blameer swart Suid-Afrikaners.
Wil Muslim raak oor Jesus bruin is - protesaksies in Mekka.
|
|
|
|
Re: Verdere koerantopskrifte [boodskap #87920 is 'n antwoord op boodskap #87915] |
Do, 04 Desember 2003 11:44 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kerneels - met 'n klein verdraaing kan dit dalk net rym met verveeld?
Die 3-letter woorde gee jou weg - jy's die ou van die openbare toilette! Nou
vir die volgende stap in jou bestaan - 4-letter woorde. Kom nou - wees 'n
man - jy kan...
"Kerneels" skryf in boodskap news:e70ce37c.0312040026.116119e1@posting.google.com...
> Kak-dispenser na Frikkie Potgieter genoem!
> Spencer stel eis in - kopiereg glo verbreek.
>
> DD weggevat in wit hemp van dik katoen
> Kos van hom weggehou in geval hy homself weer probeer doodkak
>
> Frikkie Potgieter spreek verwardheid uit - blameer swart Suid-Afrikaners.
> Wil Muslim raak oor Jesus bruin is - protesaksies in Mekka.
|
|
|