Verdere koerantopskrifte van die toekoms [boodskap #87887] |
Wo, 03 Desember 2003 14:30 |
Kerneels
Boodskappe: 11 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kak-dispenser uitgevind!
En
Frikkie Potgieter steeds toegekak!
Medici weier om kunsmatige asemhaling toe te pas - ruik glo te sleg!
DD loer onder hopie uit, soek leiding by Frikkie!
Elders is wederkoms afgehandel.
|
|
|
Re: Verdere koerantopskrifte van die toekoms [boodskap #87899 is 'n antwoord op boodskap #87887] |
Wo, 03 Desember 2003 18:52 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 3 Dec 2003 06:30:28 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:
> Kak-dispenser uitgevind!
>
> En
>
> Frikkie Potgieter steeds toegekak!
> Medici weier om kunsmatige asemhaling toe te pas - ruik glo te sleg!
>
> DD loer onder hopie uit, soek leiding by Frikkie!
>
> Elders is wederkoms afgehandel.
Tot Spencer het al vir jou gesê
dat jy skuim is, Kerneels.
En dat jy dieselfde tipe kak as Frikkie en Koos
hier kwytraak. So, jy het nou met die grootmense
probeer gesels, en agtergekom dat jy geminag word.
Doen wat ek voorgestel het..., bly vir 3 jaar en ses maande en
sewentien minute stil,
en probeer dan met 'n ander naam. Die keer, met respek aan die
aangesprokenes.
DD
|
|
|
|