Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klim die berg
Klim die berg [boodskap #87878] Wed, 03 December 2003 08:22
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
As ek graag Everest wou klim (ek wil nie) sou die R / $ koers my nie keer
nie.

Nou kla SA Toerisme oor die R / $ koers, maar sien nie rede dat as waarde
('n rede om SA toe te kom) aangebied geword in pleks van prys (goedkoop word
nou duurder) ons beter kan doen nie.

In pleks van Rx vir 'n koppie (goedkoop) koffie te vra, adverteer eerder die
gehalte van die koffie of gee my meer koppies vir my geld en ons albei kom
bo uit.

SA - die land van sonskyn en kwaliteit (en veilige) vakansies ("never mind
the price") - dis nou blinkgat?!

:-)

TJ
Vorige onderwerp: Derde partye kan nou grondeise teen boere instel
Volgende onderwerp: Buurman red kind se lewe toe sy ophou asemhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:16:53 UTC 2025