|
|
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87842 is 'n antwoord op boodskap #87840] |
Di, 02 Desember 2003 09:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wou jy te veel kriminele maak, of andersom?:))
--
Annette
message news:%AYyb.2425$Pw1.1335@bignews3.bellsouth.net...
> Ek kry 7/10
>
> Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
> beampte joppie nie.
>
|
|
|
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87843 is 'n antwoord op boodskap #87842] |
Di, 02 Desember 2003 09:31 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andersom ek het van die kriminele aangesien as
progameerders.
Maar na 2 maande in Dominican Republic is my
oordeel seker ook nie meer dieselfde nie.
"Annette" skryf in boodskap news:bqhlvo$8ei$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wou jy te veel kriminele maak, of andersom?:))
> --
> Annette
> message
news:%AYyb.2425$Pw1.1335@bignews3.bellsouth.net...
>> Ek kry 7/10
>>
>> Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
>> beampte joppie nie.
>>
>
|
|
|
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87845 is 'n antwoord op boodskap #87843] |
Di, 02 Desember 2003 09:51 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het 9/10 gekry, maar gekroek - sommige foto's het net gelyk soos
polisiefoto's.
"Glücklich" skryf in boodskap news:k3Zyb.1989$Y6.1691@bignews2.bellsouth.net...
> Andersom ek het van die kriminele aangesien as
> progameerders.
>
> Maar na 2 maande in Dominican Republic is my
> oordeel seker ook nie meer dieselfde nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqhlvo$8ei$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wou jy te veel kriminele maak, of andersom?:))
>> --
>> Annette
>> message
> news:%AYyb.2425$Pw1.1335@bignews3.bellsouth.net...
>>> Ek kry 7/10
>>>
>>> Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
>>> beampte joppie nie.
>>>
>>
>
|
|
|