Wat is wat? [boodskap #87620] |
Thu, 27 November 2003 09:54 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aan die een kant is daar 'n joernalis wat tot by die appèlhof gaan om te
verhoed dat sy voor die Hefer kommissie getuig.
Aan die ander kant is daar 'n gewese redakteur wat nou al twee dae lank
getuig, en beweer dat hy ten eerste 'n Suid-Afrikaner is, en tweedens 'n
joernalis.
Is daar twee groepe joernaliste, en moet die regter hom/haar skik na die
denkgroep tot wat die joernalis behoort?
--
Annette
|
|
|
Re: Wat is wat? [boodskap #87626 is 'n antwoord op boodskap #87620] |
Thu, 27 November 2003 12:12 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy gaan 'n aardbewing veroorsaak deur te beweer dat joernaliste breins
het!!!
"Annette" skryf in boodskap news:bq4jkv$l89$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aan die een kant is daar 'n joernalis wat tot by die appèlhof gaan om te
> verhoed dat sy voor die Hefer kommissie getuig.
> Aan die ander kant is daar 'n gewese redakteur wat nou al twee dae lank
> getuig, en beweer dat hy ten eerste 'n Suid-Afrikaner is, en tweedens 'n
> joernalis.
>
> Is daar twee groepe joernaliste, en moet die regter hom/haar skik na die
> denkgroep tot wat die joernalis behoort?
> --
> Annette
>
|
|
|