Staaldraad [boodskap #87562] |
Wed, 26 November 2003 11:00 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SMS:
Operasie Staaldraad was so suksesvol dat SA Netbal nou iets soortgelyks gaan
doen - bekend as Operasie Staalwol ...
|
|
|
Re: Staaldraad [boodskap #87565 is 'n antwoord op boodskap #87562] |
Wed, 26 November 2003 11:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Janee, pasop vir ons vrouerugbyspan.!!!:))
Iets wat niemand oor die beuel geblaas het nie, is dat ons span vir die
gholf wêreldbeker weereens deur twee Suid-Afrikaners gewen is - hierdie keer
was Ernie, Retief of David nie eers teenwoordig nie. Die jonge Trevor
Immelman en Rory Sabbatini het die prestasie behaal, en ek is seker sonder
dat hulle eers so 'n kamp bygebring het.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bq214a$78u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> SMS:
> Operasie Staaldraad was so suksesvol dat SA Netbal nou iets soortgelyks gaan
> doen - bekend as Operasie Staalwol ...
>
|
|
|
Re: Staaldraad [boodskap #87566 is 'n antwoord op boodskap #87562] |
Wed, 26 November 2003 11:19 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Op 'n ander groep beveel 'n Aussie aan dat die VSA hul swemspan moet
stuur vir 'n Kamp Draadtrek, sodat hulle die swemkompetisie by die Olimpiese
Spele kan wen.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bq214a$78u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> SMS:
> Operasie Staaldraad was so suksesvol dat SA Netbal nou iets soortgelyks gaan
> doen - bekend as Operasie Staalwol ...
>
|
|
|