Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Slavery Reparations ......by Fred Reed
Re: Slavery Reparations ......by Fred Reed [boodskap #87541] Wed, 26 November 2003 02:05 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote

> For those of you unfamiliar with Fred Reed, he's a police reporter for
> one of the large Washington newspapers.

So hier is ons rsaboy besig om vir ons te
indoktrineer oor die Amerikaanse kultuur,
en dit in Engels op 'n Afrikaanse nuusgroep.

Penkop op kommando
Re: Slavery Reparations ......by Fred Reed [boodskap #87543 is 'n antwoord op boodskap #87541] Wed, 26 November 2003 05:19 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina Babe, kyk bietjie verby die Engelse taal vir 'n slag en lees eerder
die insiggewende berig. As dit nie vir die Engelse was nie, was jy dalk nie
vandag hier nie? Jy het regtigwaar 'n keusevryheid om dit te lees jy weet.

Liefde Spencer

"@rogers.com" wrote in message
news:kTTwb.9159$zJq.4903@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Frikkie Potgieter wrote
>
>> For those of you unfamiliar with Fred Reed, he's a police reporter for
>> one of the large Washington newspapers.
>
> So hier is ons rsaboy besig om vir ons te
> indoktrineer oor die Amerikaanse kultuur,
> en dit in Engels op 'n Afrikaanse nuusgroep.
>
> Penkop op kommando
>
Vorige onderwerp: ander nuusgroep
Volgende onderwerp: Droogtehulp en bedel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 17:52:48 UTC 2025