Ons word hoenders [boodskap #87516] |
Tue, 25 November 2003 13:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nuusberig vandag:
Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
swak konsentrasie en selfs skisofrenie
Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
Anchovette of Redro.
Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.
--
Annette
|
|
|
Re: Ons word hoenders [boodskap #87524 is 'n antwoord op boodskap #87516] |
Tue, 25 November 2003 15:20 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Nov 2003 15:14:42 +0200, "Annette" wrote:
> Nuusberig vandag:
> Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
> word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
> en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
> 'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
> vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
> swak konsentrasie en selfs skisofrenie
>
> Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
> vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
> gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
> Anchovette of Redro.
> Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
> en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.
In Belgie was die gebruik van vismeel in varkensvoeder tot voor enkele
jare gebruiklik;die gevolg was dat die varkensvleis een vissmaak
het;nu deesdaaie is die vismeel verboden.
Paul
|
|
|
Re: Ons word hoenders [boodskap #87623 is 'n antwoord op boodskap #87516] |
Thu, 27 November 2003 10:57 |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Klink vir my na 'n lekka stink storie !
Susan
"Annette" skryf in boodskap news:bpvlbd$g82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuusberig vandag:
> Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
> word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
> en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
> 'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
> vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
> swak konsentrasie en selfs skisofrenie
>
> Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
> vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
> gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
> Anchovette of Redro.
> Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
> en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.
>
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Ons word hoenders [boodskap #87682 is 'n antwoord op boodskap #87516] |
Fri, 28 November 2003 12:07 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Omega 3 olies? Vra vir Gloudina......hulle moor miljoene robbe per jaar in
haar Wonderlike! Beste! Kanada.