Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87458] |
Mon, 24 November 2003 14:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87464 is 'n antwoord op boodskap #87458] |
Mon, 24 November 2003 14:21 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Hoe klink Staalbal vir jou? My hond se naam was Staal!
"Annette" skryf in boodskap news:bpt3c1$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>
> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>
> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87466 is 'n antwoord op boodskap #87464] |
Mon, 24 November 2003 14:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was mammie se van Ball?:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:bpt44s$sh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> He-he! Hoe klink Staalbal vir jou? My hond se naam was Staal!
> "Annette" wrote in message
> news:bpt3c1$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
>> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>>
>> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>>
>> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
>> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>>
>
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87471 is 'n antwoord op boodskap #87458] |
Mon, 24 November 2003 15:19 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Nov 2003 16:05:18 +0200, "Annette" wrote:
> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>
> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>
> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>
Ek het nooit 'n hond gehad nie, Annette. Mag daardie eerste deel van
my skuilnaam dan ook die naam van my poes wees?
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87479 is 'n antwoord op boodskap #87458] |
Mon, 24 November 2003 18:52 |
Corné
Boodskappe: 53 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Laska-Jo.
C.
"Annette" skryf in boodskap news:bpt3c1$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>
> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>
> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87499 is 'n antwoord op boodskap #87471] |
Tue, 25 November 2003 08:56 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jitte, jy praat nou van lekker goed......in Afrika!
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:pc84svctrep4b364f2miqqga69j6mpi207@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 16:05:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
>> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>>
>> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>>
>> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
>> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>>
>
> Ek het nooit 'n hond gehad nie, Annette. Mag daardie eerste deel van
> my skuilnaam dan ook die naam van my poes wees?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87528 is 'n antwoord op boodskap #87499] |
Tue, 25 November 2003 17:52 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Nov 2003 10:56:38 +0200, "Suidwester"
wrote:
> Jitte, jy praat nou van lekker goed......in Afrika!
Ag ja! Julle in Suid-Afrika praat nie oor 'n 'poes' as julle eintlik
wil sê 'n "kat" nie, nè? Nou, hier in Vlaandere praat ons ook oor 'n
"poes" as ons bedoel 'vrouelike geslagsorgaan' maar dan praat ons nie
luid nie.. Verskoning, ek het hierdie eintlik nie geweet nie! Euh..,
'n "poes" is hier 'n vriendelike benaming van 'n kat.. Dis wat ek vir
my eie "poes" sê...
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|