Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour [boodskap #87302] |
Wed, 19 November 2003 19:47 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" wrote
> Luderitz digs deep to meet sea change in port demands
Frikkie Potgieter, rsaboy, brenger van die
Rooitaal, oorsaak van die moord op Afrikaans,
hanskakie.
Tant Hessie van die Derde Republiek
|
|
|
Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour [boodskap #87326 is 'n antwoord op boodskap #87302] |
Thu, 20 November 2003 08:38 |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, jy soek moeilikheid. Luister Frikkie, nie ek of jy gaan dit kan
keer as die paw-paw die fan strike nie. Daar is net mooi niks aan die saak
te doen nie. Help ook nie eers om die mense te waarsku nie of om jou te
bekommer oor die dag van more nie. Vir my was die antwoord emmigrasie. Nou's
ek ten minste ontslae van die K faktor, en glo my, ek's 'n nuwe mens.
"@rogers.com" wrote in message
news:_MPub.51215$j1d.20417@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Frikkie Potgieter" wrote
>
>> Luderitz digs deep to meet sea change in port demands
>
> Frikkie Potgieter, rsaboy, brenger van die
> Rooitaal, oorsaak van die moord op Afrikaans,
> hanskakie.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
|
|
|
Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour [boodskap #87341 is 'n antwoord op boodskap #87326] |
Thu, 20 November 2003 17:38 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Spencer wrote
> Gloudina, jy soek moeilikheid
Hoekom? Hoekom skryf Frikkie knaend in
Engels? Op 'n Afrikaanse nuusgroep. Hy
minag Afrikaans eenvoudig in 'n forum waar
Afrikaans verwag word, en hy sit Engels
voor as dié taal van sy keuse. Hy is 'n
hanskakie en verraaier van die Afrikaanse
taal.
Tant Hessie van die Derde Republiek
|
|
|