Ons raak Kaaskoppe [boodskap #87249] |
Tue, 18 November 2003 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
By die onlangse Kaaskompetisie in London het ons 2 goue medaljes en verskeie
silwer en brons medaljes verower het.
--
Annette
|
|
|
Re: Ons raak Kaaskoppe [boodskap #87263 is 'n antwoord op boodskap #87249] |
Tue, 18 November 2003 18:06 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 18 Nov 2003 09:13:14 +0200, "Annette" wrote:
> By die onlangse Kaaskompetisie in London het ons 2 goue medaljes en verskeie
> silwer en brons medaljes verower het.
heel interessante nuus dat ons dit gehet het, Annette:-)
DD
|
|
|
Re: Ons raak Kaaskoppe [boodskap #87269 is 'n antwoord op boodskap #87249] |
Tue, 18 November 2003 20:00 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 18 Nov 2003 09:13:14 +0200, "Annette" wrote:
> By die onlangse Kaaskompetisie in London het ons 2 goue medaljes en verskeie
> silwer en brons medaljes verower het.
Bedoel jy in Londen, Engeland, Annette? Dan is dit 'n deurgestoke
kaart! Daardie lede van die kaaskeurkomitee wil slegs 'n uitnodiging
kry van die Suidafrikaanse kaasindustrie om by 'n volgende kompetisie
in Suid-Afrika self aanwesig te kan wees. Hulle het redes daarvoor: in
Engeland is dit nou koud, reënagtig en die dae is baie kort..
Groete uit Vlaandere
Norbert
|
|
|