Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » kat
kat [boodskap #87157] Sa, 15 November 2003 11:02 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
Re: kat [boodskap #87158 is 'n antwoord op boodskap #87157] Sa, 15 November 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
weet nie miskien, weet jy
Re: kat [boodskap #87159 is 'n antwoord op boodskap #87157] Sa, 15 November 2003 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
hoekom is 'n koos in Afrikaans 'n piepiepot?
--
Annette
> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
>
Re: kat [boodskap #87160 is 'n antwoord op boodskap #87157] Sa, 15 November 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"koos" skryf in boodskap news:bp51sa$fks$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?

Bij ons is een poes een vrouwelijke kat
Een kat kan beiden zijn..maar een mannelijk kat is een kater.

grt emmy
Re: kat [boodskap #87166 is 'n antwoord op boodskap #87159] Sa, 15 November 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
The kiss (KOOS in Nederlands) of the pot?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bp52k4$g2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hoekom is 'n koos in Afrikaans 'n piepiepot?
> --
> Annette
>> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
>>
>
Re: kat [boodskap #87167 is 'n antwoord op boodskap #87159] Sa, 15 November 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Family history The name "Potgieter" is of German origin, meaning "Pot
caster" or maker of pots from cast iron."

The first Potgieter trek, which left the Cape Colony in 1835 under the
leadership of Commandant Hendrik Potgieter, left a trail of Boer Republics.
A second Potgieter trek followed shortly thereafter under the leadership of
Commandant Jacobus (Koos) Potgieter.

While most of the Boers (including Commandant Koos Potgieter) decided to
move to Natal, Hendrik decided to move to the Transvaal, where he
established his second republic (Potchefstroom-Winburg).

Is dit dalk die pot (Koos by naam) se oorsprong? Wie weet?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bp52k4$g2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hoekom is 'n koos in Afrikaans 'n piepiepot?
> --
> Annette
>> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
>>
>
Re: kat [boodskap #87175 is 'n antwoord op boodskap #87157] Sa, 15 November 2003 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 15 Nov 2003 13:02:29 +0200, "koos" wrote:

> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
>

'n Kat is 'n kat, maar as daardie kat van my eie is dan sê ek vir haar
"poes"!..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: kat [boodskap #87179 is 'n antwoord op boodskap #87157] So, 16 November 2003 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n baie interessante vraag daardie Koos. Ek dink dit het betrekking op
die uiterlike ooreenkoms van die twee.
Dis egter snaaks dat so 'n gesogde kommoditeit ook as 'n vloekwoord gebruik
word.
Ook is ons gans te eng wat die gebruik van die woord betref. Die woord is na
myns insiens een wat meer gebruik behoort te word. Maar die Afrikaner is
bietjie snaaks. Ek sal nooit vergeet hoe my skoonma gegiggel het toe hulle
eenkeer oor die nuus berig het van 'n man wat 'n kondoom ingesluk het nie.

"koos" skryf in boodskap news:bp51sa$fks$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
>
Re: kat [boodskap #87182 is 'n antwoord op boodskap #87175] So, 16 November 2003 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy dit in SA doen, dan dink die mense jy het nie maniere nie!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:15cdrvcd07uercsb7j11j43cdagba5gc8v@4ax.com...
> On Sat, 15 Nov 2003 13:02:29 +0200, "koos" wrote:
>
>> Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
>>
>
> 'n Kat is 'n kat, maar as daardie kat van my eie is dan sê ek vir haar
> "poes"!..
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: kat [boodskap #87200 is 'n antwoord op boodskap #87182] Ma, 17 November 2003 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Nov 2003 14:50:16 +0200, "Suidwester" wrote:
> As jy dit in SA doen, dan dink die mense jy het nie maniere nie!

Ek sou nie weet waarom nie. Sou dit dan in Suid-Afrika in my skade
wees, Suidwester.?

Norbert
Re: kat [boodskap #87203 is 'n antwoord op boodskap #87200] Ma, 17 November 2003 05:44 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons beskryf daai woord 'n veel meer gesogde ding as bloot 'n kat en
is 'n vloekwoord in algemene begrip. Effe banaal ook, sou ek sê.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:au3grvkl67toeo83l6hbkojc2ad6vn55dj@4ax.com...
> On Sun, 16 Nov 2003 14:50:16 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> As jy dit in SA doen, dan dink die mense jy het nie maniere nie!
>
> Ek sou nie weet waarom nie. Sou dit dan in Suid-Afrika in my skade
> wees, Suidwester.?
>
> Norbert
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse taal lernen
Volgende onderwerp: I would like to learn Afrikaans.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:08:48 MGT 2024