Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby....
Rugby.... [boodskap #87139] Vr, 14 November 2003 13:58 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê julle van môre se wedstryde? Ek sê: All Blacks 28 --- Australië
14
en Frankryk
34 ----- Engeland 21
Re: Rugby.... [boodskap #87140 is 'n antwoord op boodskap #87139] Vr, 14 November 2003 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
NZ18 - Oz 6
F 28 - E 23

Van die os op die jas - in vandag se Argus 'n artikel oor die bokke se
boskamp - en nou weet ek hoekom hulle nie die bal kon uitgee of vang nie -
daardie ou lotjie was te senuwee-agtig!!
Die ou lot is glo deur 'n recce crash course gejaag, met so min slaap as
moontlik, swem in 'n yskoue dam, en al sulke verspotte goed - en 'n
instrukteur met 'n weglêsnor en 'n rollie op die heup wat hulle glo wild en
wakker verskree het.
Dit alles glo om saam te bind - en dit het blykbaar goed gewerk, want
rugbyspeel is toe heel uit hul koppe gewerk.:)

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bp2n2s$gdn$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wat sê julle van môre se wedstryde? Ek sê: All Blacks 28 --- Australië
> 14
> en Frankryk
> 34 ----- Engeland 21
>
Re: Rugby.... [boodskap #87148 is 'n antwoord op boodskap #87140] Vr, 14 November 2003 22:21 Na vorige boodskap
NEWS[2]  is tans af-lyn  NEWS[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het geld op 'n Australie vs Frankryk finaal.

Maar ek hoop vir 'n Frankryk WB wenner.

Hierdie Engelse is te groot bek hier in Engeland en hulle grootste skop in
hulle bek sal wees as hulle teen Frankryk verloor en Frankryk die beker sou
wen.

"Annette" wrote in message
news:bp2qui$73a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> NZ18 - Oz 6
> F 28 - E 23
>
> Van die os op die jas - in vandag se Argus 'n artikel oor die bokke se
> boskamp - en nou weet ek hoekom hulle nie die bal kon uitgee of vang nie -
> daardie ou lotjie was te senuwee-agtig!!
> Die ou lot is glo deur 'n recce crash course gejaag, met so min slaap as
> moontlik, swem in 'n yskoue dam, en al sulke verspotte goed - en 'n
> instrukteur met 'n weglêsnor en 'n rollie op die heup wat hulle glo wild en
> wakker verskree het.
> Dit alles glo om saam te bind - en dit het blykbaar goed gewerk, want
> rugbyspeel is toe heel uit hul koppe gewerk.:)
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bp2n2s$gdn$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wat sê julle van môre se wedstryde? Ek sê: All Blacks 28 --- Australië
>> 14
>> en Frankryk
>> 34 ----- Engeland 21
>>
>
Vorige onderwerp: Die rugby......
Volgende onderwerp: Die rugby WB
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 01:16:27 MGT 2024