Arme Vlekkie [boodskap #87021] |
Di, 11 November 2003 08:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Robbie Fleck, bakleimeister van WP, het besluit om vir Bath te gaan speel.
Die arme mens is in sy eerste wedstryd daar erg beseer, en sal seker vir die
beste deel van hierdie seisoen daar in Engeland buite aksie wees. Hy moet
maar met sy gips hier in SA in die son kom sit.
--
Annette
|
|
|
Re: Arme Vlekkie [boodskap #87039 is 'n antwoord op boodskap #87021] |
Di, 11 November 2003 13:46 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wys jou net daar is altyd iets om voor dankbaar te wees! SA rugby ontslae
van daai geniepsige klein bliksem kan net beter af wees. Dalk het die
Engelse nie sy stront gevat nie en teruggeslaan?
"Annette" skryf in boodskap news:boq7cs$jgv$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Robbie Fleck, bakleimeister van WP, het besluit om vir Bath te gaan speel.
> Die arme mens is in sy eerste wedstryd daar erg beseer, en sal seker vir die
> beste deel van hierdie seisoen daar in Engeland buite aksie wees. Hy moet
> maar met sy gips hier in SA in die son kom sit.
> --
> Annette
>
|
|
|