Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die rugby......
Die rugby...... [boodskap #86919] Sa, 08 November 2003 10:00 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor, maar was
dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne van
die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag tot die
sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n offensiewe
spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net en
hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
Re: Die rugby...... [boodskap #86921 is 'n antwoord op boodskap #86919] Sa, 08 November 2003 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle het verder verloor as wat ek voorspel het;))
Maak dit my meer pessimisties as jy?:)
Ek dink, die mees belangrike deel van rugby, is die vermoë om die bal te kan
hanteer.
Ons sal nie eers praat dat Corné nie eers bloedbesmeer was soos in ander
wedstryde nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:boiesg$1h5t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor, maar was
> dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
> regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne van
> die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag tot die
> sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n offensiewe
> spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net en
> hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86931 is 'n antwoord op boodskap #86921] Sa, 08 November 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Balhantering is deel van die uitvoering van die spel, maar voor jy by die
uitvoering kom, moet jy weet wat jy daarmee wil doen. 'n Doellose
rondhollery werk net in sekere gevalle. Beplande aanvalle soos dié wat
Spencer aanvoer, wen wedstryde!

"Annette" skryf in boodskap news:boifs6$b4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle het verder verloor as wat ek voorspel het;))
> Maak dit my meer pessimisties as jy?:)
> Ek dink, die mees belangrike deel van rugby, is die vermoë om die bal te kan
> hanteer.
> Ons sal nie eers praat dat Corné nie eers bloedbesmeer was soos in ander
> wedstryde nie.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:boiesg$1h5t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor, maar
> was
>> dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
>> regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne van
>> die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag tot
> die
>> sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n offensiewe
>> spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net en
>> hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86933 is 'n antwoord op boodskap #86931] Sa, 08 November 2003 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat my natuurlik lam maak is wanneer Corné en Joost na die tyd sê hulle het
nie vandag van al hul geleenthede gebruik gemaak nie - wonder wanneer gaan
hul eendag besluit om wel van die geleenthede gebruik te maak wanneer dit
saak maak.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:boisbe$1jq8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Balhantering is deel van die uitvoering van die spel, maar voor jy by die
> uitvoering kom, moet jy weet wat jy daarmee wil doen. 'n Doellose
> rondhollery werk net in sekere gevalle. Beplande aanvalle soos dié wat
> Spencer aanvoer, wen wedstryde!
> "Annette" wrote in message
> news:boifs6$b4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle het verder verloor as wat ek voorspel het;))
>> Maak dit my meer pessimisties as jy?:)
>> Ek dink, die mees belangrike deel van rugby, is die vermoë om die bal te
> kan
>> hanteer.
>> Ons sal nie eers praat dat Corné nie eers bloedbesmeer was soos in ander
>> wedstryde nie.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:boiesg$1h5t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor,
maar
>> was
>>> dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
>>> regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne
> van
>>> die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag
tot
>> die
>>> sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n
> offensiewe
>>> spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net
> en
>>> hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
>>>
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86941 is 'n antwoord op boodskap #86933] So, 09 November 2003 01:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel - 'n video van daardie wedstryd behoort verpligtende
rugby-opleidingsmateriaal by elke skool te word.

"Annette" skryf in boodskap news:boj6il$nvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat my natuurlik lam maak is wanneer Corné en Joost na die tyd sê hulle het
> nie vandag van al hul geleenthede gebruik gemaak nie - wonder wanneer gaan
> hul eendag besluit om wel van die geleenthede gebruik te maak wanneer dit
> saak maak.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:boisbe$1jq8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Balhantering is deel van die uitvoering van die spel, maar voor jy by die
>> uitvoering kom, moet jy weet wat jy daarmee wil doen. 'n Doellose
>> rondhollery werk net in sekere gevalle. Beplande aanvalle soos dié wat
>> Spencer aanvoer, wen wedstryde!
>> "Annette" wrote in message
>> news:boifs6$b4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle het verder verloor as wat ek voorspel het;))
>>> Maak dit my meer pessimisties as jy?:)
>>> Ek dink, die mees belangrike deel van rugby, is die vermoë om die bal
te
>> kan
>>> hanteer.
>>> Ons sal nie eers praat dat Corné nie eers bloedbesmeer was soos in ander
>>> wedstryde nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:boiesg$1h5t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor,
> maar
>>> was
>>>> dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies
> die
>>>> regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top
spanne
>> van
>>>> die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag
> tot
>>> die
>>>> sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n
>> offensiewe
>>>> spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle
net
>> en
>>>> hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86944 is 'n antwoord op boodskap #86941] So, 09 November 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, as 'n voorbeeld hoe om NIE te speel nie! Die Bokke was bloot verneder
deur 'n span wat baie beter is. Die groot vraag om te antwoord is of daar
enige van die Bokke is wat nie All Blacks se span sou kon haal? Uh, dalk
hul tweede span....of derde span? Nie 'n enkeling nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:bok580$ebi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel - 'n video van daardie wedstryd behoort verpligtende
> rugby-opleidingsmateriaal by elke skool te word.
>
> "Annette" wrote in message
> news:boj6il$nvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat my natuurlik lam maak is wanneer Corné en Joost na die tyd sê hulle
> het
>> nie vandag van al hul geleenthede gebruik gemaak nie - wonder wanneer gaan
>> hul eendag besluit om wel van die geleenthede gebruik te maak wanneer dit
>> saak maak.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:boisbe$1jq8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Balhantering is deel van die uitvoering van die spel, maar voor jy by
> die
>>> uitvoering kom, moet jy weet wat jy daarmee wil doen. 'n Doellose
>>> rondhollery werk net in sekere gevalle. Beplande aanvalle soos dié wat
>>> Spencer aanvoer, wen wedstryde!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:boifs6$b4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hulle het verder verloor as wat ek voorspel het;))
>>>> Maak dit my meer pessimisties as jy?:)
>>>> Ek dink, die mees belangrike deel van rugby, is die vermoë om die
bal
> te
>>> kan
>>>> hanteer.
>>>> Ons sal nie eers praat dat Corné nie eers bloedbesmeer was soos in
> ander
>>>> wedstryde nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:boiesg$1h5t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor,
>> maar
>>>> was
>>>> > dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor
presies
>> die
>>>> > regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top
> spanne
>>> van
>>>> > die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul
aanslag
>> tot
>>>> die
>>>> > sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n
>>> offensiewe
>>>> > spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle
> net
>>> en
>>>> > hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la
> WP-rugby.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86981 is 'n antwoord op boodskap #86944] Ma, 10 November 2003 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker leker
faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo nie weer
onbestrede sal aangaan nie.
Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en waar
die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.

--
Annette
Re: Die rugby...... [boodskap #86982 is 'n antwoord op boodskap #86981] Ma, 10 November 2003 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan donners interessant wees. Ek dink die visie van die hele
rugbybeheer is nie so lekker nie. Tussen al die besigheid en dinge het die
basisdoel van rugby verlore gegaan: Om te wen teen alle koste. As dit
nie gebeur nie, kan jy sê en maak wat jy wil, jou storie is 'n gemors. Kyk
mens na die Bokspan, dan sal jy nie 'n enkele man vind wat die spanne van
NZ, Engeland Frankryk en Australië sou kon haal nie. Hoe de moer wil hulle
dan die WB wen? In die Bokspan is 'n klomp verwarde manne. Daar is
slotte wat veel eerder vleuel wil wees, flanke wat vrek oor senter, voorrye
wat lossakel aspirasies het. Intussen moet die agterspelers [wat nou niks
meer te doene het nie!] begin om die los balle op die grond te wen. Iemand
moet vir hulle vertel dat as jy wil vleuel wees, dan moet jy as vleuel in
die span inkom en nie op slot nie! Ens, ens.

"Annette" skryf in boodskap news:bonbn9$nf2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
> Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker leker
> faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
> Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo nie weer
> onbestrede sal aangaan nie.
> Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
> verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
> Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en waar
> die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.
>
> --
> Annette
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86984 is 'n antwoord op boodskap #86981] Ma, 10 November 2003 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ons is in goie geselskap, ons kan nie die semi's haal in rugby nie, maar die
VSA bofbalspan kon glad nie kwalifiseer vir die Olimpiese Spele nie. Hulle
het seker net so seer... ; )

"Annette" skryf in boodskap news:bonbn9$nf2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
> Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker leker
> faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
> Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo nie weer
> onbestrede sal aangaan nie.
> Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
> verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
> Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en waar
> die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.
>
> --
> Annette
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86985 is 'n antwoord op boodskap #86984] Ma, 10 November 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Jitte!! En ek dog dan die VSA Rounders is hulle nasionale sport?
Watter lande het hul verhoed om te kwalifiseer?
--
Annette

"BigBadJoe" skryf in boodskap news:bonft0$p9e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons is in goie geselskap, ons kan nie die semi's haal in rugby nie, maar die
> VSA bofbalspan kon glad nie kwalifiseer vir die Olimpiese Spele nie. Hulle
> het seker net so seer... ; )
> "Annette" wrote in message
> news:bonbn9$nf2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
>> Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker leker
>> faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
>> Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo nie
> weer
>> onbestrede sal aangaan nie.
>> Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
>> verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
>> Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en
> waar
>> die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86987 is 'n antwoord op boodskap #86984] Ma, 10 November 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou nie omgegee het as ons verloor het as ons soos die Waliesers gespeel
het nie.
Ek dink ek moet nog 'n weddenskap vir die rugby gaan opsit - die keer vir
Frankryk as die bekerwenners - hulle het die beste van al die spanne hierdie
naweek gespeel.
--
Annette

"BigBadJoe" skryf in boodskap news:bonft0$p9e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons is in goie geselskap, ons kan nie die semi's haal in rugby nie, maar die
> VSA bofbalspan kon glad nie kwalifiseer vir die Olimpiese Spele nie. Hulle
> het seker net so seer... ; )
> "Annette" wrote in message
> news:bonbn9$nf2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
>> Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker leker
>> faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
>> Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo nie
> weer
>> onbestrede sal aangaan nie.
>> Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
>> verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
>> Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en
> waar
>> die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86988 is 'n antwoord op boodskap #86987] Ma, 10 November 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink darem selwers dit gaan die All Blacks teen die Hane wees in die
eindstryd. Wie gaan wen? Ek dink steeds die All Blacks want hulle
senuwees is sterker.

"Annette" skryf in boodskap news:bonhbd$pvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sou nie omgegee het as ons verloor het as ons soos die Waliesers gespeel
> het nie.
> Ek dink ek moet nog 'n weddenskap vir die rugby gaan opsit - die keer vir
> Frankryk as die bekerwenners - hulle het die beste van al die spanne hierdie
> naweek gespeel.
> --
> Annette
> "BigBadJoe" wrote in message
> news:bonft0$p9e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons is in goie geselskap, ons kan nie die semi's haal in rugby nie, maar
> die
>> VSA bofbalspan kon glad nie kwalifiseer vir die Olimpiese Spele nie. Hulle
>> het seker net so seer... ; )
>> "Annette" wrote in message
>> news:bonbn9$nf2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
>>> Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker
> leker
>>> faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
>>> Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo
nie
>> weer
>>> onbestrede sal aangaan nie.
>>> Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
>>> verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
>>> Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en
>> waar
>>> die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die rugby...... [boodskap #86991 is 'n antwoord op boodskap #86919] Ma, 10 November 2003 09:24 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Nov 2003 12:00:47 +0200, "Suidwester"
served the following to the group:

> Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor, maar was
> dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
> regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne van
> die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag tot die
> sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n offensiewe
> spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net en
> hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
>

a dis `n grap man. dis nou mense wat miljoene verdien uit rugby speel
en dan doen hulle dit soos laerskool seuns. hulle behoort geen geld te
kry vir die vertoning nie en as hulle terug kom moet sarfu sommer laat
hulle uit hulle eie sakke betaal vir reis en verblyf. dis nie `n
kwessie dat hulle `n afdag gehad het nie. dis baie duidelik dat hulle
nie weet wat hulle doen nie. in vergelyking met nz wat presies weet
waar elke man behoort te wees en is het ons outjies soos afkop hoender
in merkaar vas gehardloop.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Boks
Volgende onderwerp: Rugby....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:32:14 MGT 2024