Verwarrende statistiek [boodskap #86746] |
Wed, 05 November 2003 06:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle praat nou op RSG oor dobbelary, en het nou die statistiek verskaf van
watter persentasies van die die bevolking onderskeidelik deelneem aan dobbel
by casino's, perde, lotto en krapkaarte. Sover ek weet is die meeste mense
wat by casino's speel oor betrokke is by die ander - dis in hul geaardheid
om kans-speletjies te speel., net so as wat daar diegene is wat nooit enige
sulke speletjies sal speel nie.
--
Annette
|
|
|
Re: Verwarrende statistiek [boodskap #86762 is 'n antwoord op boodskap #86746] |
Wed, 05 November 2003 13:26 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net soos raai-raai van die boontjies in 'n bottel by die kerk?
"Annette" skryf in boodskap news:boa5cm$p8f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle praat nou op RSG oor dobbelary, en het nou die statistiek verskaf van
> watter persentasies van die die bevolking onderskeidelik deelneem aan dobbel
> by casino's, perde, lotto en krapkaarte. Sover ek weet is die meeste mense
> wat by casino's speel oor betrokke is by die ander - dis in hul geaardheid
> om kans-speletjies te speel., net so as wat daar diegene is wat nooit enige
> sulke speletjies sal speel nie.
> --
> Annette
>
|
|
|