Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86691] |
Tue, 04 November 2003 07:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
ATKV.
Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
--
Annette
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86702 is 'n antwoord op boodskap #86691] |
Tue, 04 November 2003 11:45 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en waar is
die oorsprong?
En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?
"Annette" skryf in boodskap news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
> ATKV.
> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86705 is 'n antwoord op boodskap #86702] |
Tue, 04 November 2003 13:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Glo die statistiek volgens die laaste statistieksyfers - mense wat Afrikaans
as hul huistaal opgegee het - die meeste van die kleurlingbevolking het
Afrikaans opgegee as hul huistaal, wat nie die geval was met die wit
bevolking nie.
Volgens getalle is daar meer bruinmense wat Afrikaans as huistaal het en dit
praat as eerste taal as blankes.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bo83g0$lee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en waar is
> die oorsprong?
> En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?
> "Annette" wrote in message
> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by
> die
>> ATKV.
>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
> beswaar
>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
> enige
>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
beywer,
> en
>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86719 is 'n antwoord op boodskap #86705] |
Tue, 04 November 2003 17:37 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verskoon - wie of wat is bron van die inligting?
"Annette" skryf in boodskap news:bo8b8b$q02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Glo die statistiek volgens die laaste statistieksyfers - mense wat Afrikaans
> as hul huistaal opgegee het - die meeste van die kleurlingbevolking het
> Afrikaans opgegee as hul huistaal, wat nie die geval was met die wit
> bevolking nie.
> Volgens getalle is daar meer bruinmense wat Afrikaans as huistaal het en dit
> praat as eerste taal as blankes.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bo83g0$lee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en
waar
> is
>> die oorsprong?
>> En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is
by
>> die
>>> ATKV.
>>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
>> beswaar
>>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes
> wat
>>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
>> enige
>>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
> beywer,
>> en
>>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86726 is 'n antwoord op boodskap #86691] |
Tue, 04 November 2003 19:04 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het jy gehoor hoe praat sy dit ?
"Annette" skryf in boodskap news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
> ATKV.
> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86744 is 'n antwoord op boodskap #86726] |
Wed, 05 November 2003 05:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek het gehoor - alhoewel sy Afrikaans heel korrek gepraat het was die
aksent nie lekker nie - Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop)- ek het self
'n probleem met Engels.- praat dit met 'n sterk Afrikaanse aksent.
--
Annette
> Het jy gehoor hoe praat sy dit ?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by
> die
>> ATKV.
>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
> beswaar
>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
> enige
>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
beywer,
> en
>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86759 is 'n antwoord op boodskap #86744] |
Wed, 05 November 2003 13:09 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote .
Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
> veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop
Ek kan nie verstaan hoekom jy Mbeki se aksent
veroordeel nie. Hy is nou hier in Ottawa en ek het
hom gister op 'n perskonferensie hoor praat. Sy
Engels is baie duidelik en afgemete, en is baie nader
aan die Engels wat in Engeland gepraat word as
byvoorbeeld dié van Mandela. Hy staan toe daar
naas ons Eerste Minister Jean Chretien, wie se
Engels so vermink word in die proses, dat Mbeki
die toonbeeld van gekultiveerdheid en korrekte
Engels was.
Gloudina
|
|
|
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86766 is 'n antwoord op boodskap #86744] |
Wed, 05 November 2003 17:10 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek verskil bietjie maar good vir haar. Sy praat soos ek skryf.
"Annette" skryf in boodskap news:boa2lc$nv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja ek het gehoor - alhoewel sy Afrikaans heel korrek gepraat het was die
> aksent nie lekker nie - Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
> veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop)- ek het self
> 'n probleem met Engels.- praat dit met 'n sterk Afrikaanse aksent.
>
> --
> Annette
>> Het jy gehoor hoe praat sy dit ?