Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kelder " deur A.J.J. VISSER
" Kelder " deur A.J.J. VISSER [boodskap #86648] Sun, 02 November 2003 15:43
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
A.J.J. Visser

Kelder

Langsaam tap die sekondes
ons lewens vol
in sestig . sestig rondes.

Eindelik, skat,
word ons ook ingerol:
vat langs vat.
Vorige onderwerp: " i sagte reën het agtermiddag " deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: " Die kreet " deur JAN SWANEPOEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 15:28:28 UTC 2024