Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Boks
Boks [boodskap #86638] |
Sun, 02 November 2003 12:05 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Boks [boodskap #86647 is 'n antwoord op boodskap #86643] |
Sun, 02 November 2003 15:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - eintlik was dit 'n goeie geveg - veral die eerste drie rondtes - as
mens heeltemal sonder vooroordeel na dit gekyk het. Daardie Amerikaner is
baie goed. ( en aantreklik ook nog boonop)
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bo33em$o6s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Treurige geveg ....
> "Annette" wrote in message
> news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
>> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
>> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
>> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
>> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:34 UTC 2025
|