Merkie [boodskap #86602] |
Fri, 31 October 2003 10:03 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, wat is die Afrikaanse woord vir 'n "merkin" - sien antwoord in M&G
vandag.
Wie van julle dra 'n "toupee" of 'n "plume". Die pakkie kom met
gebruiks-waarskuwings.
:-)
TJ
|
|
|
Re: Merkie [boodskap #86605 is 'n antwoord op boodskap #86602] |
Fri, 31 October 2003 10:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet nog by M&G uitkom - sal uitkyk vir jou vrae
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bntc1i$ij6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, wat is die Afrikaanse woord vir 'n "merkin" - sien antwoord in M&G
> vandag.
>
> Wie van julle dra 'n "toupee" of 'n "plume". Die pakkie kom met
> gebruiks-waarskuwings.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Merkie [boodskap #86606 is 'n antwoord op boodskap #86602] |
Fri, 31 October 2003 10:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
TJ, noudat jy dit noem - wat is dit met sommige mans wat wil pruike dra?
Vir my is daar niks wat my so gou afsit as om met iemand te praat as hy 'n
pruik dra nie - ek kan nie 'n gesprek voer nie, want ek bly staar na die
ding en wonder hoe die mens regtig lyk.:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bntc1i$ij6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, wat is die Afrikaanse woord vir 'n "merkin" - sien antwoord in M&G
> vandag.
>
> Wie van julle dra 'n "toupee" of 'n "plume". Die pakkie kom met
> gebruiks-waarskuwings.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Merkie [boodskap #86619 is 'n antwoord op boodskap #86602] |
Fri, 31 October 2003 18:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) O Koek!! Dit was snaaks!!! -
En die een ondertoe van die ingenieer ook!! Ook naar goed ek sit op 'n
handdoek