Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Blou Bulle
Blou Bulle [boodskap #86586] Vr, 31 Oktober 2003 06:50 na volgende boodskap
Test  is tans af-lyn  Test
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Almal

Het enige persoon dalk vir my 'n prentjie van die "gevreesde blou bul". NIE
die huidige logo wat hulle gebruik nie (bul horings).

Groete

Riaan
Re: Blou Bulle [boodskap #86588 is 'n antwoord op boodskap #86586] Vr, 31 Oktober 2003 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hou Sondagoggend se koerante dop vir die nuutste foto Riaan ...

"Test" skryf in boodskap news:bnt0hd$cuj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Almal
>
> Het enige persoon dalk vir my 'n prentjie van die "gevreesde blou bul". NIE
> die huidige logo wat hulle gebruik nie (bul horings).
>
> Groete
>
> Riaan
>
Re: Blou Bulle [boodskap #86590 is 'n antwoord op boodskap #86586] Vr, 31 Oktober 2003 07:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan altyd 'n prentjie van 'n gewone blou bul neem, blou inkleur, 'n paar
strepies stoom wat uit se neus drup inteken en die ding dan 1000 maal
vergroot en vir aanstuur.
Is dit goed genoeg?
Of praat ons van 'n prentjie van Geo in sy Blou Bul Trui wat vir Pappie
bel?:)))
--
Annette
> Hallo Almal
>
> Het enige persoon dalk vir my 'n prentjie van die "gevreesde blou bul". NIE
> die huidige logo wat hulle gebruik nie (bul horings).
>
> Groete
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Re: Bulle Saterdag......
Volgende onderwerp: Boks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:42:54 MGT 2024