Mediese Fondse [boodskap #86537] |
Do, 30 Oktober 2003 08:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit raak nou so 'n klug, en nou nog boonop die beperking op watter siektes
kwalifiseer vir chroniese medisyne, dat mens beter af is om maar net plein
siek genoeg te word om by 'n staatshospitaal te gaan lê of sit en wag jou
nie pla nie.
--
Annette
|
|
|
Re: Mediese Fondse [boodskap #86572 is 'n antwoord op boodskap #86537] |
Do, 30 Oktober 2003 15:37 |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
jIS ONS WIL NIE EERS MEER OOR SIEKEFONDSE PRAAT NIE ONS IS TE SIEK
"Annette" skryf in boodskap news:bnqgvc$lsa$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit raak nou so 'n klug, en nou nog boonop die beperking op watter siektes
> kwalifiseer vir chroniese medisyne, dat mens beter af is om maar net plein
> siek genoeg te word om by 'n staatshospitaal te gaan lê of sit en wag jou
> nie pla nie.
> --
> Annette
>
|
|
|