Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle Saterdag......
Bulle Saterdag...... [boodskap #86533] Do, 30 Oktober 2003 07:09 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap Saterdag gaan
maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende jaar,
maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan visvang
terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer vis ook
in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86534 is 'n antwoord op boodskap #86533] Do, 30 Oktober 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat ek jou edukeer liewe Suidwester - die wurmsnoeke is die wat in die
warmwaterkant gevang word - Van die Strand af aan. Weskus- snoeke is heerlik
en het 'n heel anderste smaak ook. Wurms kan nie koue goed hanteer nie.
So - hier is 'n wenk - as jy langs die pad snoek koop, vra eers waar dit
gevang is.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnqfi2$1hva$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Lekker ou wurmsnoeke wat julle daar in die Kaapse waters het........maar
> julle laaik mos van wurms. Alle soorte!!
> "Annette" wrote in message
> news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
>> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
>> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap -
> want
>> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
>> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap
Saterdag
>> gaan
>>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende
> jaar,
>>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan
> visvang
>>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer
vis
>> ook
>>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>>
>>
>
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86535 is 'n antwoord op boodskap #86533] Do, 30 Oktober 2003 07:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester - verander julle tyd of wat? Of is die horlosie op jou rekenaar
verkeerd?
Hier by ons is dit nou eers 10.50 - en jou boodskap wys dis al 10:45 van jou
af gestuur?
Noudat jy so in die toekoms lewe - weet jy of Mugabe al dood is?
Groot storie van MalBob wat glo hier in 'n hospitaal is - nogal onbevestig-
en toe skielik niks.

--
Annette
)

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnqfi2$1hva$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Lekker ou wurmsnoeke wat julle daar in die Kaapse waters het........maar
> julle laaik mos van wurms. Alle soorte!!
> "Annette" wrote in message
> news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
>> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
>> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap -
> want
>> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
>> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap
Saterdag
>> gaan
>>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende
> jaar,
>>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan
> visvang
>>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer
vis
>> ook
>>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Saterdag se Rugby
Volgende onderwerp: Re: Bulle Saterdag......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:44:51 MGT 2024