Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Bulle Saterdag......
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86524] Do, 30 Oktober 2003 06:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap - want
ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap Saterdag gaan
> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende jaar,
> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan visvang
> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer vis ook
> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86543 is 'n antwoord op boodskap #86524] Do, 30 Oktober 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker ou wurmsnoeke wat julle daar in die Kaapse waters het........maar
julle laaik mos van wurms. Alle soorte!!

"Annette" skryf in boodskap news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap - want
> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap Saterdag
> gaan
>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende jaar,
>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan visvang
>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer vis
> ook
>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>
>
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86546 is 'n antwoord op boodskap #86524] Do, 30 Oktober 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig het ons deur die jaar biltongtyd in Suidwes! 'Weet egter nie of
ek 'n stuk biltong gaan mors oor die Bokke se getjommel nie......

"Annette" skryf in boodskap news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap - want
> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap Saterdag
> gaan
>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende jaar,
>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan visvang
>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer vis
> ook
>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>
>
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86551 is 'n antwoord op boodskap #86546] Do, 30 Oktober 2003 09:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - hier is ook biltong:)))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnqgpv$1i4e$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Gelukkig het ons deur die jaar biltongtyd in Suidwes! 'Weet egter nie of
> ek 'n stuk biltong gaan mors oor die Bokke se getjommel nie......
> "Annette" wrote in message
> news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
>> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
>> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap -
> want
>> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
>> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap
Saterdag
>> gaan
>>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende
> jaar,
>>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan
> visvang
>>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer
vis
>> ook
>>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bulle Saterdag......
Volgende onderwerp: Blou Bulle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:47:51 MGT 2024