|
|
|
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86351 is 'n antwoord op boodskap #86349] |
Mon, 27 October 2003 11:56 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.
'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?
Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
> Liewe Heksie
>
>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>
>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>
>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
Re: Hoe ry jy jou besem? [boodskap #86353 is 'n antwoord op boodskap #86342] |
Mon, 27 October 2003 11:59 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hande voor op die stok OF agter OF een elke kant?
Besemry is nogal 'n "science" en nie vir almal nie.
:-)
TJ
"TJ" skryf in boodskap news:bniukl$fp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>
> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>
> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86354 is 'n antwoord op boodskap #86344] |
Mon, 27 October 2003 12:03 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK, het hom:
"Ek het gehoor sy was eers Liewe Heksie. Toe slaan haar besem
aan die brand . . ."
:-)
TJ
"Chris" skryf in boodskap news:bniuqp$o2t$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> TJ wrote:
>
>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>
>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>
>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
> Ek sal dink stok voor. Dit is mos hoe Aspoestertjie aan haar naam gekom het
> :->)
> --
> Chris
|
|
|
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86356 is 'n antwoord op boodskap #86351] |
Mon, 27 October 2003 12:05 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
TJ wrote:
> Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.
>
> 'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?
>
> Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
>> Liewe Heksie
>>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>>
>>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>>
>>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>
Toe Lieweheksie se besem gebrand het, het sy Aspoestertjie geheet;->)
--
Chris
|
|
|
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86365 is 'n antwoord op boodskap #86351] |
Mon, 27 October 2003 13:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik was Chris verkeerd - maar ek los maar die uitwerkgoed vir hom:)))
Ek sal heel tevrede wees met 'n Nimbus 2003 XXX dankie;))
Liewe Heksie.
"TJ" skryf in boodskap news:bnj14s$hcq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.
>
> 'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?
>
> Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
>> Liewe Heksie
>>
>>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>>
>>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>>
>>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86405 is 'n antwoord op boodskap #86342] |
Mon, 27 October 2003 19:15 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 27 Oct 2003 13:13:25 +0200, "TJ" wrote:
> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>
Gloudina gaan julle nou vir 'n hele ruk
laat spekuleer voor sy antwoord.
Gemeen né!
DD
|
|
|