Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bokke - flou vertoning
Bokke - flou vertoning [boodskap #86156] Vr, 24 Oktober 2003 13:32 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n verkwisting van 'n geleentheid om goeie wedstryd-oefening te kry.
Ek het lanklaas soveel ongemotiveerde maar hoogs betaalde spelers op 'n veld
gesien - goddank die Curriebeker is nog aan die gang.
Kan iemand vir my sê hoe Werner Greeff daarin geslaag om in die Bokgroep te
beland?
Re: Bokke - flou vertoning [boodskap #86170 is 'n antwoord op boodskap #86156] Vr, 24 Oktober 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is 'n mooi seun:)))

Ons klym toe feim vir hierdie wêreldbeker is dat ons die eerste span is teen
wie Ge-Orgië doele kon aanteken.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bnb9ni$iub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat 'n verkwisting van 'n geleentheid om goeie wedstryd-oefening te kry.
> Ek het lanklaas soveel ongemotiveerde maar hoogs betaalde spelers op 'n veld
> gesien - goddank die Curriebeker is nog aan die gang.
> Kan iemand vir my sê hoe Werner Greeff daarin geslaag om in die Bokgroep te
> beland?
>
Re: Bokke - flou vertoning [boodskap #86187 is 'n antwoord op boodskap #86170] Sa, 25 Oktober 2003 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem met die Bokke is dat hulle professioneel is, maar soos
staatsamptenare. Doen net genoeg om nie ge-'fire' te raak nie. Dis
jammer, maar hulle verdien nie eintlik om onder die top 5 van die wêreld te
wees op hierdie stadium nie. Hulle praat van die All Blacks klop in die
semi's? Dalk sneeu dit ook in Pretoria in Desember?

"Annette" skryf in boodskap news:bnbdo1$lg7$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy is 'n mooi seun:)))
>
> Ons klym toe feim vir hierdie wêreldbeker is dat ons die eerste span is teen
> wie Ge-Orgië doele kon aanteken.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bnb9ni$iub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat 'n verkwisting van 'n geleentheid om goeie wedstryd-oefening te kry.
>> Ek het lanklaas soveel ongemotiveerde maar hoogs betaalde spelers op 'n
> veld
>> gesien - goddank die Curriebeker is nog aan die gang.
>> Kan iemand vir my sê hoe Werner Greeff daarin geslaag om in die Bokgroep
> te
>> beland?
>>
>
Re: Bokke - flou vertoning [boodskap #86225 is 'n antwoord op boodskap #86156] So, 26 Oktober 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog die Springbokke sien speel nie, nog net n klomp kafferbokke

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
Re: Bokke - flou vertoning [boodskap #86229 is 'n antwoord op boodskap #86225] So, 26 Oktober 2003 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm - Trotse Afrikaner en Boer - wat dink jy van die kafferbokke met die
stoere Afrikaner name en vanne?
--
Annette
>
> Ek het nog die Springbokke sien speel nie, nog net n klomp kafferbokke
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>
Re: Bokke - flou vertoning [boodskap #86231 is 'n antwoord op boodskap #86225] So, 26 Oktober 2003 09:03 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Oct 2003 09:21:16 +0200, "koos" wrote:

>
> Ek het nog die Springbokke sien speel nie, nog net n klomp kafferbokke
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>

Ag kom nou, Koos. Jy moet nou besluit of jy Pieter of Koos wil wees.
En daai scan, asseblief. Pos dit sommer hier.

Dave
Vorige onderwerp: Vrot Bokke
Volgende onderwerp: WB Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:54:52 MGT 2024