Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blink Liggie:))
Blink Liggie:)) [boodskap #86037] Thu, 23 October 2003 10:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
word:))
So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
SA:))
--
Annette
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86038 is 'n antwoord op boodskap #86037] Thu, 23 October 2003 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en 'n brug.

... en 'n hele rits strate.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
> word:))
> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
> SA:))
> --
> Annette
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86041 is 'n antwoord op boodskap #86038] Thu, 23 October 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
straat/laan/weg het.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ... en 'n brug.
>
> ... en 'n hele rits strate.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>> word:))
>> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>> SA:))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86043 is 'n antwoord op boodskap #86041] Thu, 23 October 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die brug het sy eie webwerf! - www.mandelabridge.co.za

Naam "Nelson Mandela" = 475 000 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la%22
Naam "Thabo Mbeki" = 154 000
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22thabo+mbeki%
22
Naamsveranderinge = 46 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22renamed+nels
on+mandela%22
Laan = 852 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+avenue%22
Rylaan = 791 antwoorde
http://www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8 &oe=UTF-8&q=%22nelson+mandela+drive%22
Straat = 218 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+street%22
Weg = 26 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+way%22
Brug = 1410 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+bridge%22
Plek = 493 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+place%22
Park = 320 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+park%22
Plein = 51 antwoorde
www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
la+square%22

Die Internet is pret!

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
> straat/laan/weg het.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ... en 'n brug.
>>
>> ... en 'n hele rits strate.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>> word:))
>>> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>> SA:))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86045 is 'n antwoord op boodskap #86041] Thu, 23 October 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!

"Annette" skryf in boodskap news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
> straat/laan/weg het.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ... en 'n brug.
>>
>> ... en 'n hele rits strate.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>> word:))
>>> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>> SA:))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86046 is 'n antwoord op boodskap #86043] Thu, 23 October 2003 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wragtag!!:))
Die maaind boggils met daardie slegs 475 000 antwoorde vir Nelson Mandela
( nou is dit 475 001:)) )
Ek sou dink dat hy al baie meer genoem is.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bn8dns$p5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die brug het sy eie webwerf! - www.mandelabridge.co.za
>
> Naam "Nelson Mandela" = 475 000 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la%22
> Naam "Thabo Mbeki" = 154 000
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22thabo+mbeki%
> 22
> Naamsveranderinge = 46 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22renamed+nels
> on+mandela%22
> Laan = 852 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+avenue%22
> Rylaan = 791 antwoorde
>
http://www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8 &oe=UTF-8&q=%22nelso
n+mandela+drive%22
> Straat = 218 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+street%22
> Weg = 26 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+way%22
> Brug = 1410 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+bridge%22
> Plek = 493 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+place%22
> Park = 320 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+park%22
> Plein = 51 antwoorde
> www.google.com/search?sourceid=navclient&ie=UTF-8&oe =UTF-8&q=%22nelson+mande
> la+square%22
>
> Die Internet is pret!
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>> straat/laan/weg het.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... en 'n brug.
>>>
>>> ... en 'n hele rits strate.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> word:))
>>>> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy
> naam
>>> in
>>>> SA:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86047 is 'n antwoord op boodskap #86045] Thu, 23 October 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit wil nogal gedoen wees - om Swapo verkeerd te spel:))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn8gdo$qsl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
> hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
> straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
> Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
> die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!
> "Annette" wrote in message
> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>> straat/laan/weg het.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... en 'n brug.
>>>
>>> ... en 'n hele rits strate.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> word:))
>>>> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>>> SA:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86050 is 'n antwoord op boodskap #86047] Thu, 23 October 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet nie moedswillig te wees nie! Dis nou soos hulle jou vernoem en die
nuwe straatborde word onthul op die dag en dan staan daar 'Anjet' of so
iets. Het gebeur! Op ons eie Swakopmund. Minister Dokta Libertine
Amathila het toe maar met 'n reguit gesig haar straat onthul met die belofte
dat dit reggestel sal word. Gloudina-republiek, ons!

"Annette" skryf in boodskap news:bn8iiq$t1q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit wil nogal gedoen wees - om Swapo verkeerd te spel:))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn8gdo$qsl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
>> hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
>> straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
>> Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
>> die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>>> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>>> straat/laan/weg het.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ... en 'n brug.
>>>>
>>>> ... en 'n hele rits strate.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> > word:))
>>>> > So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>>> > SA:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86051 is 'n antwoord op boodskap #86050] Thu, 23 October 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi wrote

Gloudina-republiek, ons!

Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
'n openlike affair met een getroude vrou gehad
het en ook glo die vader was van twee ander
meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
van banana-republieke.

Gloudina
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86053 is 'n antwoord op boodskap #86050] Thu, 23 October 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan al sien hoe krap die stouterds die "N" uit by Mandela straat:))
My pa-hulle het in Helpmekaarstraat in Paarl grootgeword - die "L" was
gereeld uitgekrap.
--
Annette
news:bn8lkj$rkc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Moet nie moedswillig te wees nie! Dis nou soos hulle jou vernoem en die
> nuwe straatborde word onthul op die dag en dan staan daar 'Anjet' of so
> iets. Het gebeur! Op ons eie Swakopmund. Minister Dokta Libertine
> Amathila het toe maar met 'n reguit gesig haar straat onthul met die belofte
> dat dit reggestel sal word. Gloudina-republiek, ons!
> "Annette" wrote in message
> news:bn8iiq$t1q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit wil nogal gedoen wees - om Swapo verkeerd te spel:))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bn8gdo$qsl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
>>> hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
>>> straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
>>> Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
>>> die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>>>> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>>>> straat/laan/weg het.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > ... en 'n brug.
>>>> >
>>>> > ... en 'n hele rits strate.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> > > word:))
>>>> > > So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>>> > > SA:))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86056 is 'n antwoord op boodskap #86051] Thu, 23 October 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jyself wat jou self 'n piesang genoem het nie ekke nie! Ek het nie 'n
probleem met 'n ou se private lewe en vir wie hy vry nie. Ook nie of hy
dalk vroueonderklere dra of dalk hou daarvan om kaalgat in die ys te loop
nie. 'n Persoon wat hom vir 'n openbare amp beskikbaar stel, het een plig
in sy lewe: Die publiek. Ek noem staatsamptenare nie amptenare nie,
hulle is dienaars. Wat hulle ook al mag kak aanjaag in sy private lewe, sy
werk moet onbesproke bly......en dit is presies waar julle hele 'scheme'
gevou het aangaande Afrika [nou nie dat jy omgee nie want jy kruip mos weg
in Kanada!]. Die mense wat nou aan bewind is [en dit het niks met ras of
kleur te doen nie, politiek wel] is mense wat nie 'n ordentlike standaard
kan handhaaf nie. Ek gun vir enige mens om 'n fout te kan maak, maar
wragtag as jy 'n minister vereer dan sekerlik moet iemand aan beheer wees om
toe te sien dat haar naam darem ten minste reg gespel word? Maar soos ek
sê, hierdie is maar net 'n kleintjie. Kom kyk en jy sal sien dat onderhoud
op staatsvoertuie in die niet verdwyn het. Polisievoetuie word toegelaat
om op te roes en as dit meer as een keer in 3 maande gewas word, dan is dit
baie! Daarteenoor was die 'ou' bedeling waaronder 'n polisieman aangekla
was as hy 'n voertuig onnodig deurtrek. Sulke simpel goed soos die
departement se naam op 'n poel-kar se deur. Dit word baie kere sommer so
windskeef op die deur geplak. Ens so kan ek aangaan...........MAAR hoe
verduidelik ek dit aan iemand wat verskonings wil maak vir swak standaarde?
Enige mens van karakter sal vir jou vertel dan, ongeag van omstandighede,
iets wat nooit mag daal nie, is die standaard van jou werk wat jy lewer
nie. Dit is jou trots en mens wees. 'Compromise' jy daarop, is jy in my
oë fokol werd.
"@rogers.com" wrote in message
news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Gloudina-republiek, ons!
>
> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
> het en ook glo die vader was van twee ander
> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
> van banana-republieke.
>
> Gloudina
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86062 is 'n antwoord op boodskap #86056] Thu, 23 October 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie week se vraag aan die luisteraars op Monitor - Moet polisiemanne hul
eie voertuie gebruik om polisiewerk te doen?
Julle sal my nie glo nie, maar daar is mense wat "ja" gestem het op die
webblad.
Daardie snare kyk te veel VSA flieke.

Daar is geen manier waarop enige regdenkende polisieman hier sy privaat
voertuig sal gebruik in die uitvoering van sy pligte nie. Hy sal in die
eerste plek baie lank wag vir sy eis vir die brandstof verbruik.
Een van my kliënte wat 'n motorhawe gehad het, het mos die fout gemaak om
aan die polisie brandstof op krediet te verskaf - mens sukkel om jou geld
van daardie mense te kry! En ons praat nie van nou die dag nie - ons praat
van die goeie ou dae in 1987.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn8oap$s0j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is jyself wat jou self 'n piesang genoem het nie ekke nie! Ek het nie 'n
> probleem met 'n ou se private lewe en vir wie hy vry nie. Ook nie of hy
> dalk vroueonderklere dra of dalk hou daarvan om kaalgat in die ys te loop
> nie. 'n Persoon wat hom vir 'n openbare amp beskikbaar stel, het een plig
> in sy lewe: Die publiek. Ek noem staatsamptenare nie amptenare nie,
> hulle is dienaars. Wat hulle ook al mag kak aanjaag in sy private lewe, sy
> werk moet onbesproke bly......en dit is presies waar julle hele 'scheme'
> gevou het aangaande Afrika [nou nie dat jy omgee nie want jy kruip mos weg
> in Kanada!]. Die mense wat nou aan bewind is [en dit het niks met ras of
> kleur te doen nie, politiek wel] is mense wat nie 'n ordentlike standaard
> kan handhaaf nie. Ek gun vir enige mens om 'n fout te kan maak, maar
> wragtag as jy 'n minister vereer dan sekerlik moet iemand aan beheer wees om
> toe te sien dat haar naam darem ten minste reg gespel word? Maar soos ek
> sê, hierdie is maar net 'n kleintjie. Kom kyk en jy sal sien dat onderhoud
> op staatsvoertuie in die niet verdwyn het. Polisievoetuie word toegelaat
> om op te roes en as dit meer as een keer in 3 maande gewas word, dan is dit
> baie! Daarteenoor was die 'ou' bedeling waaronder 'n polisieman aangekla
> was as hy 'n voertuig onnodig deurtrek. Sulke simpel goed soos die
> departement se naam op 'n poel-kar se deur. Dit word baie kere sommer so
> windskeef op die deur geplak. Ens so kan ek aangaan...........MAAR hoe
> verduidelik ek dit aan iemand wat verskonings wil maak vir swak standaarde?
> Enige mens van karakter sal vir jou vertel dan, ongeag van omstandighede,
> iets wat nooit mag daal nie, is die standaard van jou werk wat jy lewer
> nie. Dit is jou trots en mens wees. 'Compromise' jy daarop, is jy in my
> oë fokol werd.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Sandvlooi wrote
>>
>> Gloudina-republiek, ons!
>>
>> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
>> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
>> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
>> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
>> het en ook glo die vader was van twee ander
>> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
>> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
>> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
>> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
>> van banana-republieke.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86067 is 'n antwoord op boodskap #86046] Thu, 23 October 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die res is verkeerd gespel... ;-)

Max____________________________

"Annette"
> Wragtag!!:))
> Die maaind boggils met daardie slegs 475 000 antwoorde vir Nelson Mandela
> ( nou is dit 475 001:)) )
> Ek sou dink dat hy al baie meer genoem is.
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86075 is 'n antwoord op boodskap #86067] Thu, 23 October 2003 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dit kan so maklik gebeur:))
-
Annette
> Die res is verkeerd gespel... ;-)
>
> Max____________________________
>
> "Annette"
>> Wragtag!!:))
>> Die maaind boggils met daardie slegs 475 000 antwoorde vir Nelson Mandela
>> ( nou is dit 475 001:)) )
>> Ek sou dink dat hy al baie meer genoem is.
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86079 is 'n antwoord op boodskap #86045] Thu, 23 October 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Junior Lid
>> Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
> straatnaam vereer na sy dood.

Soos P.W. Botha lughawe in George? - Beteken dit nou dat die Groot Krokkedil
in die 80's gesterf het?

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn8gdo$qsl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
> hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
> straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
> Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
> die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!
> "Annette" wrote in message
> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>> straat/laan/weg het.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ... en 'n brug.
>>>
>>> ... en 'n hele rits strate.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> word:))
>>>> So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>>> SA:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86084 is 'n antwoord op boodskap #86051] Thu, 23 October 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat was sy van - Bauer?
"@rogers.com" wrote in message
news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Gloudina-republiek, ons!
>
> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
> het en ook glo die vader was van twee ander
> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
> van banana-republieke.
>
> Gloudina
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86117 is 'n antwoord op boodskap #86053] Fri, 24 October 2003 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: January 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gepraat van spel: toe ek die eerste keer as kind in die Kaap gekom het, was
daar graffiti soos volg teen 'n muur: "Free Mandella". Ek, in my onskuld,
het gedag hulle deel gratis druiwe daar uit.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:bn8nkq$349$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan al sien hoe krap die stouterds die "N" uit by Mandela straat:))
> My pa-hulle het in Helpmekaarstraat in Paarl grootgeword - die "L" was
> gereeld uitgekrap.
> --
> Annette
> news:bn8lkj$rkc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Moet nie moedswillig te wees nie! Dis nou soos hulle jou vernoem en die
>> nuwe straatborde word onthul op die dag en dan staan daar 'Anjet' of so
>> iets. Het gebeur! Op ons eie Swakopmund. Minister Dokta Libertine
>> Amathila het toe maar met 'n reguit gesig haar straat onthul met die belofte
>> dat dit reggestel sal word. Gloudina-republiek, ons!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8iiq$t1q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit wil nogal gedoen wees - om Swapo verkeerd te spel:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bn8gdo$qsl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
>>>> hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
>>>> straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
>>>> Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
>>>> die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>>>> > Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>>>> > straat/laan/weg het.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "TJ" wrote in message
>>>> > news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > ... en 'n brug.
>>>> > >
>>>> > > ... en 'n hele rits strate.
>>>> > >
>>>> > > :-)
>>>> > >
>>>> > > TJ
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> > > > word:))
>>>> > > > So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>>> > > > SA:))
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86126 is 'n antwoord op boodskap #86079] Fri, 24 October 2003 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesê die idee WAS. Eintlik het ek nie 'n probleem met die
straatname nie, maar is dit nodig dat elke dorp se hoofstraat Sam Nujoma
heet?

"Namakwa" skryf in boodskap news:bn8tou$n5g$1@titan.btinternet.com...
>>> Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
>> straatnaam vereer na sy dood.
>
> Soos P.W. Botha lughawe in George? - Beteken dit nou dat die Groot Krokkedil
> in die 80's gesterf het?
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn8gdo$qsl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Soos dit nou aangaan, gaan omtrent elke dorp of stad Sam Nujoma as
>> hoofstraat hê............Die ou begrip was altyd dat y eers 'n ou met 'n
>> straatnaam vereer na sy dood. Dis nou behalwe natuurlik in nuwe Afrika.
>> Hier by ons gee hulle sommer 'n straat 'n Swapo-naam en dan spel hulle nog
>> die naam verkeerd ook! Hêppie-hêppie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8co0$oc3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gaan elke hoofstraat in SA nou Nelson Mandela heet?
>>> Ek dink Suidwester het geskryf dat elke plek in Namibië 'n Sam Nujoma
>>> straat/laan/weg het.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bn8c9q$o11$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ... en 'n brug.
>>>>
>>>> ... en 'n hele rits strate.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bn8b23$mtv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
>>>> > word:))
>>>> > So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
>>>> > SA:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86127 is 'n antwoord op boodskap #86051] Fri, 24 October 2003 09:46 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, hoe lank was jy presies op Marchand? Dit klink vir my of jy die
gehuggie darem blink-bloots ry in jou verbeelding! Wat jy sê is niks
vreemd nie, want die kerk en die politici is in dieselfde bedryf: Lieg vir
'n lewe.
"@rogers.com" wrote in message
news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Gloudina-republiek, ons!
>
> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
> het en ook glo die vader was van twee ander
> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
> van banana-republieke.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: UPE se nuwe naam
Volgende onderwerp: Straatkindersensus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 17:39:48 UTC 2025