Gevaarlike steel [boodskap #85882] |
Di, 21 Oktober 2003 05:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bakkie met 'n drom radioaktiewe materiaal ( stof wat gebruik word by
x-strale) is gesteel. Die bakkie is gekry, maar die drom is nog weg. Miskien
het iemand die drom nodig gehad om bier in te maak.....
--
Annette
|
|
|
Re: Gevaarlike steel [boodskap #85884 is 'n antwoord op boodskap #85882] |
Di, 21 Oktober 2003 05:57 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloeiende lampies met 'n hik.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bn2gv1$3re$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Bakkie met 'n drom radioaktiewe materiaal ( stof wat gebruik word by
> x-strale) is gesteel. Die bakkie is gekry, maar die drom is nog weg. Miskien
> het iemand die drom nodig gehad om bier in te maak.....
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Gevaarlike steel [boodskap #85886 is 'n antwoord op boodskap #85884] |
Di, 21 Oktober 2003 05:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) O koek, dis snaaks!
--
Annette
> Gloeiende lampies met 'n hik.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn2gv1$3re$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Bakkie met 'n drom radioaktiewe materiaal ( stof wat gebruik word by
>> x-strale) is gesteel. Die bakkie is gekry, maar die drom is nog weg.
> Miskien
>> het iemand die drom nodig gehad om bier in te maak.....
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|