Rëen [boodskap #85872] |
Tue, 21 October 2003 04:00 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In die afgelope drie dae het ons nagenoeg 2 en 'n halwe duim rëen gehad in
die Jakarandastad. (Waar kom die uitdrukking stof tot dankbaarheid vandaan?)
Die jakarandas was laat die jaar - en die tooisel was maar aan die yl kant -
seker maar verlede jaar se droogte.
|
|
|
Re: Rëen [boodskap #85929 is 'n antwoord op boodskap #85872] |
Tue, 21 October 2003 12:12 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas wrote
> In die afgelope drie dae het ons nagenoeg 2 en 'n halwe duim rëen gehad in
> die Jakarandastad
Ja, ons is ook moeg vir die reën. Maar ons is dankbaar dat ons
nie in Vancouver en Victoria en die kusgebied van British Columbia
bly nie, waar dit nou katastrofies reën: brûe spoel uit en hele dorpe
staan onder die water.
Gloudina
|
|
|