Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Poering
Poering [boodskap #85799] Ma, 20 Oktober 2003 10:31
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Dit:

Mango-poeding:
Skil en ontpit 'n ryp mango. Voeg 25ml heuning, 1 m fyn kaneel en die
gerasperde skil en sap van een lemmetjie of 'n klein suurlemoen by.
Verkil Goed.
Meng 200ml geroosterde klapper met 50ml bruinsuiker en 125ml gekapte
kasjoeneute.
Skep 'n laag Griekse Jogurt in vier poedingglasee. Voeg mango's by en strooi
die klappermengsel oor.

--
Annette
Vorige onderwerp: Vandag se Jerome-Blaps.
Volgende onderwerp: Rugbykoors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:31:41 MGT 2024