Vandag se Jerome-Blaps. [boodskap #85774] |
Mon, 20 October 2003 06:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van vroegoggend moes ek hoor van Gary Player wat in Pakistan beseer is, en
dat daar onsekerheid is dat hy in die tweede beurrt sal kan kolf.
Heeltyd Gary Player.
Is die man 'n boks of 'n papegaai?
Ek dog iemand wat 'n geselssprogram kan hanteer moet ten minste 'n basiese
algemene kennis hê, op sy voete ( sitvlak) en lateraal kan dink?
Onse Jerome skiet tekorter elke dag.
--
Annette
|
|
|
Re: Vandag se Jerome-Blaps. [boodskap #85789 is 'n antwoord op boodskap #85774] |
Mon, 20 October 2003 10:12 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jerome Flopley ?
"Annette" skryf in boodskap news:bmvvh5$n34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van vroegoggend moes ek hoor van Gary Player wat in Pakistan beseer is, en
> dat daar onsekerheid is dat hy in die tweede beurrt sal kan kolf.
> Heeltyd Gary Player.
> Is die man 'n boks of 'n papegaai?
> Ek dog iemand wat 'n geselssprogram kan hanteer moet ten minste 'n basiese
> algemene kennis hê, op sy voete ( sitvlak) en lateraal kan dink?
> Onse Jerome skiet tekorter elke dag.
> --
> Annette
>
|
|
|
|