Mis iemand vir dave? [boodskap #85707] |
Fri, 17 October 2003 18:57 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het hom (Dave du plessis) laas week (net voor die bliksemstraal my modem
verpoeier het) raakgeloop in die apteek, en hy stuur groete vir al sy online
frinds en girlfriends.
Hy het 'n paar genoem maar die blerrie weerlig het my gedagtes ontwrig.
Noot-vir-noot Groetnis
Soois
|
|
|
Re: Mis iemand vir dave? [boodskap #85709 is 'n antwoord op boodskap #85707] |
Fri, 17 October 2003 19:33 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 17 Oct 2003 20:57:40 +0200, "MoerFie" wrote:
> Ek het hom (Dave du plessis) laas week (net voor die bliksemstraal my modem
> verpoeier het) raakgeloop in die apteek, en hy stuur groete vir al sy online
> frinds en girlfriends.
>
> Hy het 'n paar genoem maar die blerrie weerlig het my gedagtes ontwrig.
>
> Noot-vir-noot Groetnis
>
> Soois
>
Die ongelooflikste toeval ooit, Francois:-)))))))
Net toe ek skryf wat ek skryf, skryf jy wat jy skryf:-)
Min mense sal glo dat dìt toeval was... dankie.
Eintlik ongelooflik as jy kyk na dioe bestek van tyd waaroor
dit gebeur het né:-)))
DD
|
|
|
Re: Mis iemand vir dave? [boodskap #85713 is 'n antwoord op boodskap #85709] |
Sat, 18 October 2003 04:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooeeeeee!! Sooisie kan enige tyd vir my 'n drukkie kom gee.:))
Annette
>
> Die ongelooflikste toeval ooit, Francois:-)))))))
> Net toe ek skryf wat ek skryf, skryf jy wat jy skryf:-)
> Min mense sal glo dat dít toeval was... dankie.
> Eintlik ongelooflik as jy kyk na dioe bestek van tyd waaroor
> dit gebeur het nè:-)))
>
> DD
>
|
|
|