Groen [boodskap #85699] |
Fri, 17 October 2003 12:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Almal praat van groen bloed, in dit laat my kiewe saamtrek, ek kwyl en gee
sulke lang slukke.Siesa!!
Kon hulle maar gesê het dat almal nie net sê dat hulle groen bloed het nie,
en nogal blatant lieg in die proses - liewers fisies wys waar hul hart lê en
almal more met groen mondbeskermers rondloop nie?:))
--
Annette
|
|
|
Re: Groen [boodskap #85700 is 'n antwoord op boodskap #85699] |
Fri, 17 October 2003 13:33 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
www.soton.ac.uk/~gk/scifi/green.htm
Groen bloed is beskikbaar en SA sal dit nodig kry vir bloedoortappings met
die groot tekort aan rooi bloed.
Daar is slegs twee dae se rooi bloed in die BloedBank! Bly weg van operasies
en beserings tot jy skenk.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bmoov6$jo4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal praat van groen bloed, in dit laat my kiewe saamtrek, ek kwyl en gee
> sulke lang slukke.Siesa!!
> Kon hulle maar gesê het dat almal nie net sê dat hulle groen bloed het nie,
> en nogal blatant lieg in die proses - liewers fisies wys waar hul hart lê en
> almal more met groen mondbeskermers rondloop nie?:))
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Groen [boodskap #85701 is 'n antwoord op boodskap #85699] |
Fri, 17 October 2003 13:33 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=500&fArticleId= 263667
Komaan mense - tap tap tap ...
:-(