Koffielose Koffiewinkel. [boodskap #85664] |
Thu, 16 October 2003 17:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die New York Coffee and Sugar Exchange in Adderleystraat kon vir 3 dae geen
dorstige koffie bedien nie, want diewe het Maandagnag die waterpype van die
gebou gesteel:))
--
Annette
|
|
|
Re: Koffielose Koffiewinkel. [boodskap #85673 is 'n antwoord op boodskap #85664] |
Fri, 17 October 2003 04:51 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waterlose koffiewinkel - kan 'n mens nie die boontjies kou nie? Snuif?
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bmmm76$he1$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die New York Coffee and Sugar Exchange in Adderleystraat kon vir 3 dae geen
> dorstige koffie bedien nie, want diewe het Maandagnag die waterpype van die
> gebou gesteel:))
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Koffielose Koffiewinkel. [boodskap #85674 is 'n antwoord op boodskap #85673] |
Fri, 17 October 2003 05:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kou net die boontjies as dit met iced coffee bedien word - was in die
eerste plek met bietjie water gemaak word:))
Van snuif gepraat - laat my dink aan 'n konsert op Boshoff se skuins
verhoog - toe een van die basse speeltyd 'n blikkie snuif tevoorskyn bring,
en ons die hele ligte helfte van die program gesing het met trane wat oor
ons wange stroom:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bmnsg5$7c4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waterlose koffiewinkel - kan 'n mens nie die boontjies kou nie? Snuif?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmmm76$he1$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die New York Coffee and Sugar Exchange in Adderleystraat kon vir 3 dae
> geen
>> dorstige koffie bedien nie, want diewe het Maandagnag die waterpype van
> die
>> gebou gesteel:))
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|