Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons span vir Saterdag
Ons span vir Saterdag [boodskap #85637] Do, 16 Oktober 2003 09:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die vaste 5 voorspelers bestaan uit Blou Bulle.
Die Blou Bulle kon nie eers die Super 12 se topspanne oorheers nie.
NZ se span se voorste 5 kon nie die Engelse oorheers nie.
Dan sit Engeland ook met die algemeen aanvaarbare beste losskakel, en ons
sit as losskakel met Mnr Voorspelbaar.

Ek sal uiters verbaas wees as daar nie 'n bakleiery in die wedstryd gaan
wees nie.
Die beste waarop ek kan hoop is dat niemand so seer gaan kry dat hulle nie
aan die res van die toernooi sal kan deelneem nie.
Die beseringsrekord tot nou toe van die toernooi is nie so goed nie.

Die taktiek van die bokke is al klaar uitgestip:
1) Hulle praat saam met John Eales dat die Engelese soms ongeoorloofde
taktiek toepas ( wie doen dit nie).
2) Hulle hoop die skeidsregter hoor dit en straf die Engelse elke keer.
3) Louis Koen se Skoen moet die punte aanteken.
--
Annette
Re: Ons span vir Saterdag [boodskap #85638 is 'n antwoord op boodskap #85637] Do, 16 Oktober 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Die vaste 5 voorspelers van die Blou Bulle het die beste gevaar van al die
ander spanne van SA in die super 12 teen die spanne van NZ en AU. Wie sal
jy daar wil sien.

Annette wrote:

> Die vaste 5 voorspelers bestaan uit Blou Bulle.
> Die Blou Bulle kon nie eers die Super 12 se topspanne oorheers nie.
> NZ se span se voorste 5 kon nie die Engelse oorheers nie.
> Dan sit Engeland ook met die algemeen aanvaarbare beste losskakel, en ons
> sit as losskakel met Mnr Voorspelbaar.
>
> Ek sal uiters verbaas wees as daar nie 'n bakleiery in die wedstryd gaan
> wees nie.
> Die beste waarop ek kan hoop is dat niemand so seer gaan kry dat hulle nie
> aan die res van die toernooi sal kan deelneem nie.
> Die beseringsrekord tot nou toe van die toernooi is nie so goed nie.
>
> Die taktiek van die bokke is al klaar uitgestip:
> 1) Hulle praat saam met John Eales dat die Engelese soms ongeoorloofde
> taktiek toepas ( wie doen dit nie).
> 2) Hulle hoop die skeidsregter hoor dit en straf die Engelse elke keer.
> 3) Louis Koen se Skoen moet die punte aanteken.
> --
> Annette

--
Re: Ons span vir Saterdag [boodskap #85642 is 'n antwoord op boodskap #85637] Do, 16 Oktober 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel kom ons dit so stel, wie anders as die Blou Bulle se voorspelers uit SA
sou daar wou gehad het? My probleem is egter dat ons nog met die WP se
agterspelers sit en die WP weet nie van aanval en drieë maak nie. Ja vir
onderskep en los hol as dinge los raak, maar niks van berekende aanval nie.
Glo my, die vaste vyf doen goed genoeg, dis die losvoorspelers wat nie altyd
hulle werk doen nie, wat 'n veel groter probleem is.
O, ek weet nie of ek en jy 'n ander wedstryd gekyk het nie, maar die
Engelse het die toets teen die All Blacks gewen met 'n groot skoot geluk
agter hulle. Op al die fassette van die spel was die AB's hulle oor. Die
AB's gaan die WB wen.

"Annette" skryf in boodskap news:bmlno8$2qe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die vaste 5 voorspelers bestaan uit Blou Bulle.
> Die Blou Bulle kon nie eers die Super 12 se topspanne oorheers nie.
> NZ se span se voorste 5 kon nie die Engelse oorheers nie.
> Dan sit Engeland ook met die algemeen aanvaarbare beste losskakel, en ons
> sit as losskakel met Mnr Voorspelbaar.
>
> Ek sal uiters verbaas wees as daar nie 'n bakleiery in die wedstryd gaan
> wees nie.
> Die beste waarop ek kan hoop is dat niemand so seer gaan kry dat hulle nie
> aan die res van die toernooi sal kan deelneem nie.
> Die beseringsrekord tot nou toe van die toernooi is nie so goed nie.
>
> Die taktiek van die bokke is al klaar uitgestip:
> 1) Hulle praat saam met John Eales dat die Engelese soms ongeoorloofde
> taktiek toepas ( wie doen dit nie).
> 2) Hulle hoop die skeidsregter hoor dit en straf die Engelse elke keer.
> 3) Louis Koen se Skoen moet die punte aanteken.
> --
> Annette
>
Re: Ons span vir Saterdag [boodskap #85644 is 'n antwoord op boodskap #85642] Do, 16 Oktober 2003 12:19 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dit breek my hart om dit te sê - maar die Bloubulle se vaste vyf
voorspelers is die beste land. My span, die Sharks kan nie eens hulle B-span
geklop het nie.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmm1lu$1igf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wel kom ons dit so stel, wie anders as die Blou Bulle se voorspelers uit SA
> sou daar wou gehad het? My probleem is egter dat ons nog met die WP se
> agterspelers sit en die WP weet nie van aanval en drieë maak nie. Ja vir
> onderskep en los hol as dinge los raak, maar niks van berekende aanval nie.
> Glo my, die vaste vyf doen goed genoeg, dis die losvoorspelers wat nie altyd
> hulle werk doen nie, wat 'n veel groter probleem is.
> O, ek weet nie of ek en jy 'n ander wedstryd gekyk het nie, maar die
> Engelse het die toets teen die All Blacks gewen met 'n groot skoot geluk
> agter hulle. Op al die fassette van die spel was die AB's hulle oor. Die
> AB's gaan die WB wen.
> "Annette" wrote in message
> news:bmlno8$2qe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die vaste 5 voorspelers bestaan uit Blou Bulle.
>> Die Blou Bulle kon nie eers die Super 12 se topspanne oorheers nie.
>> NZ se span se voorste 5 kon nie die Engelse oorheers nie.
>> Dan sit Engeland ook met die algemeen aanvaarbare beste losskakel, en ons
>> sit as losskakel met Mnr Voorspelbaar.
>>
>> Ek sal uiters verbaas wees as daar nie 'n bakleiery in die wedstryd gaan
>> wees nie.
>> Die beste waarop ek kan hoop is dat niemand so seer gaan kry dat hulle nie
>> aan die res van die toernooi sal kan deelneem nie.
>> Die beseringsrekord tot nou toe van die toernooi is nie so goed nie.
>>
>> Die taktiek van die bokke is al klaar uitgestip:
>> 1) Hulle praat saam met John Eales dat die Engelese soms ongeoorloofde
>> taktiek toepas ( wie doen dit nie).
>> 2) Hulle hoop die skeidsregter hoor dit en straf die Engelse elke keer.
>> 3) Louis Koen se Skoen moet die punte aanteken.
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby WB: Opening
Volgende onderwerp: Afrikaspele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:49:06 MGT 2024