Volkslied [boodskap #85444] |
Mon, 13 October 2003 09:51 |
Jan VarkBoer
Boodskappe: 22 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek hou van die "Remix" van die volkslied wat hulle sing by die rugby....en
aan almal wat dink SA is 'n groot kak wie het nie trots gevoel toe hulle die
stem sing nie en jy al die nuwe vlae sien nie...dis nou behalwe daai doos
met die ou vlag by die Skotland game!
|
|
|
Re: Volkslied [boodskap #85448 is 'n antwoord op boodskap #85444] |
Mon, 13 October 2003 11:04 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jan - ek ondersteun die "nuwe" vlag - maar, wat is verkeerd met die oue? Ek
is vir geen oomblik skaam oor die ou vlag nie - en ek verstaan nie lekker
wat die issue is nie. As jy sulke dinge ignoreer sal dit verby gaan - party
ouens se lojaliteit strek miskien net 'n bietjie verder terug...
"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:3f8a75b1$0$64725@hades.is.co.za...
> Ek hou van die "Remix" van die volkslied wat hulle sing by die rugby....en
> aan almal wat dink SA is 'n groot kak wie het nie trots gevoel toe hulle die
> stem sing nie en jy al die nuwe vlae sien nie...dis nou behalwe daai doos
> met die ou vlag by die Skotland game!
>
|
|
|
Re: Volkslied [boodskap #85453 is 'n antwoord op boodskap #85444] |
Mon, 13 October 2003 12:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy gesien hoe mooi al die kinders is wat voor staan en sing?
Skotland se volkslied is vir my by verre die mooiste, met Ierland s'n kort
op hul hakke.
Annette
"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:3f8a75b1$0$64725@hades.is.co.za...
> Ek hou van die "Remix" van die volkslied wat hulle sing by die rugby....en
> aan almal wat dink SA is 'n groot kak wie het nie trots gevoel toe hulle die
> stem sing nie en jy al die nuwe vlae sien nie...dis nou behalwe daai doos
> met die ou vlag by die Skotland game!
>
|
|
|
Re: Volkslied [boodskap #85471 is 'n antwoord op boodskap #85453] |
Mon, 13 October 2003 18:05 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
By die geleentheid het die Iere syne my geroer.
Ek verland steeds om die volledige Stem te hoor ...
"Annette" skryf in boodskap news:bme7q1$ibr$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy gesien hoe mooi al die kinders is wat voor staan en sing?
> Skotland se volkslied is vir my by verre die mooiste, met Ierland s'n kort
> op hul hakke.
> Annette
>
>
> "Jan VarkBoer" wrote in message
> news:3f8a75b1$0$64725@hades.is.co.za...
>> Ek hou van die "Remix" van die volkslied wat hulle sing by die rugby....en
>> aan almal wat dink SA is 'n groot kak wie het nie trots gevoel toe hulle
> die
>> stem sing nie en jy al die nuwe vlae sien nie...dis nou behalwe daai doos
>> met die ou vlag by die Skotland game!
>>
>
|
|
|
Re: Volkslied [boodskap #85527 is 'n antwoord op boodskap #85471] |
Wed, 15 October 2003 05:55 |
Andrè[4]
Boodskappe: 2 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Stem in enige mix bly die enigste...
"Jonas" skryf in boodskap news:bmepip$rdv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By die geleentheid het die Iere syne my geroer.
> Ek verland steeds om die volledige Stem te hoor ...
> "Annette" wrote in message
> news:bme7q1$ibr$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het jy gesien hoe mooi al die kinders is wat voor staan en sing?
>> Skotland se volkslied is vir my by verre die mooiste, met Ierland s'n kort
>> op hul hakke.
>> Annette
>>
>>
>> "Jan VarkBoer" wrote in message
>> news:3f8a75b1$0$64725@hades.is.co.za...
>>> Ek hou van die "Remix" van die volkslied wat hulle sing by die
> rugby....en
>>> aan almal wat dink SA is 'n groot kak wie het nie trots gevoel toe
hulle
>> die
>>> stem sing nie en jy al die nuwe vlae sien nie...dis nou behalwe daai
> doos
>>> met die ou vlag by die Skotland game!
>>>
>>
>
|
|
|