Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby WB: Opening
Rugby WB: Opening [boodskap #85412] Sa, 11 Oktober 2003 09:05 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk, die Aussies mag nou maar 'n klomp groot, los bekke wees, maar van 'n
openingseremonie vir 'n groot gebeurtenis, dié ken hulle van. Ongelukkig
kon ek die hele ding nie nie sien nie, maar dit wat ek gesien het, was baie
indrukwekkend. Veels geluk Australië en baie dankie! Hoop nou maar net
julle sal nie versuip in ou Eddie Jones se krokkodiltrane as julle nié die
WB kan wen nie..........
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85417 is 'n antwoord op boodskap #85412] Sa, 11 Oktober 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle openingseremonie vir die Olimpiese spele was net so goed gewees. Ek
het ongelukkig die opening vir die WB gemis.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm8h4t$31dn$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Kyk, die Aussies mag nou maar 'n klomp groot, los bekke wees, maar van 'n
> openingseremonie vir 'n groot gebeurtenis, dié ken hulle van. Ongelukkig
> kon ek die hele ding nie nie sien nie, maar dit wat ek gesien het, was baie
> indrukwekkend. Veels geluk Australië en baie dankie! Hoop nou maar net
> julle sal nie versuip in ou Eddie Jones se krokkodiltrane as julle nié die
> WB kan wen nie..........
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85431 is 'n antwoord op boodskap #85417] Ma, 13 Oktober 2003 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het geleentheid gehad om dit te kon kyk - dit was uiters goed gedoen -
smaakvol, ondernemend, nie te lank nie en mens kon sien dat al die
deelnemers goed afgerig was.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f87f1e4$0$64723@hades.is.co.za...
> Hulle openingseremonie vir die Olimpiese spele was net so goed gewees. Ek
> het ongelukkig die opening vir die WB gemis.
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bm8h4t$31dn$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Kyk, die Aussies mag nou maar 'n klomp groot, los bekke wees, maar van 'n
>> openingseremonie vir 'n groot gebeurtenis, dié ken hulle van. Ongelukkig
>> kon ek die hele ding nie nie sien nie, maar dit wat ek gesien het, was baie
>> indrukwekkend. Veels geluk Australië en baie dankie! Hoop nou maar net
>> julle sal nie versuip in ou Eddie Jones se krokkodiltrane as julle nié die
>> WB kan wen nie..........
>>
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85438 is 'n antwoord op boodskap #85431] Ma, 13 Oktober 2003 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's spyt ek het dit gemis.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmdcsu$7e4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het geleentheid gehad om dit te kon kyk - dit was uiters goed gedoen -
> smaakvol, ondernemend, nie te lank nie en mens kon sien dat al die
> deelnemers goed afgerig was.
> Annette
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85441 is 'n antwoord op boodskap #85438] Ma, 13 Oktober 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder wat ons gaan doen as ons die Sokker WB kry - ek sien Frankryk
steun Marokko.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8a4ea1$0$64723@hades.is.co.za...
> Ek's spyt ek het dit gemis.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmdcsu$7e4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het geleentheid gehad om dit te kon kyk - dit was uiters goed gedoen -
>> smaakvol, ondernemend, nie te lank nie en mens kon sien dat al die
>> deelnemers goed afgerig was.
>> Annette
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85442 is 'n antwoord op boodskap #85441] Ma, 13 Oktober 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van dan is daar kak in die Kaap?

"Annette" skryf in boodskap news:bmdmar$ar3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder wat ons gaan doen as ons die Sokker WB kry - ek sien Frankryk
> steun Marokko.
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8a4ea1$0$64723@hades.is.co.za...
>> Ek's spyt ek het dit gemis.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmdcsu$7e4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het geleentheid gehad om dit te kon kyk - dit was uiters goed gedoen -
>>> smaakvol, ondernemend, nie te lank nie en mens kon sien dat al die
>>> deelnemers goed afgerig was.
>>> Annette
>>
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85446 is 'n antwoord op boodskap #85441] Ma, 13 Oktober 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong - dit sal seker net so sad storie wees soos die krieket WB, maar ek hou
duim vas - dis goed vir toerisme :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmdmar$ar3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder wat ons gaan doen as ons die Sokker WB kry - ek sien Frankryk
> steun Marokko.
> --
> Annette
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85450 is 'n antwoord op boodskap #85446] Ma, 13 Oktober 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is natuurlik reg. Miskien moet mens ophou vergelyk met wat in die
eerste wêreldse lande gebeur. Ons bly in Afrika en daai lot van oorsee
dink klaarblyklik die Afrika'se half chaos is 'n avontuur?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8a7fcc$0$64719@hades.is.co.za...
> Jong - dit sal seker net so sad storie wees soos die krieket WB, maar ek hou
> duim vas - dis goed vir toerisme :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmdmar$ar3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder wat ons gaan doen as ons die Sokker WB kry - ek sien Frankryk
>> steun Marokko.
>> --
>> Annette
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85451 is 'n antwoord op boodskap #85442] Ma, 13 Oktober 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek dink nie dit sal so erg wees nie, ons het mos darem 'n wind wat ons
longe skoon hou:))
Ek het laasnag probeer uitvind om te sien of wat Morokko se infrastruktuur
is tov velde en stadions, en ek dink ons is hulle 'n kortkop voor daar. Aan
die ander kant is hulle baie nader aan Europa, dus sal die reiskoste vir
toeskouers aansienlik minder wees.
Die sokker sal mos soos die rugby en krieket werk - daar sal oraloor gespeel
word.
Annette

"Sandvlooi" wrote in message
news:bmdrmc$l2h$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wat van dan is daar kak in die Kaap?
> "Annette" wrote in message
> news:bmdmar$ar3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder wat ons gaan doen as ons die Sokker WB kry - ek sien Frankryk
>> steun Marokko.
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8a4ea1$0$64723@hades.is.co.za...
>>> Ek's spyt ek het dit gemis.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmdcsu$7e4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek het geleentheid gehad om dit te kon kyk - dit was uiters goed gedoen -
>>>> smaakvol, ondernemend, nie te lank nie en mens kon sien dat al die
>>>> deelnemers goed afgerig was.
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85455 is 'n antwoord op boodskap #85450] Ma, 13 Oktober 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan vir wat gee ons vir hulle halfgebakte choas?:)))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bme61i$m82$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy is natuurlik reg. Miskien moet mens ophou vergelyk met wat in die
> eerste wêreldse lande gebeur. Ons bly in Afrika en daai lot van oorsee
> dink klaarblyklik die Afrika'se half chaos is 'n avontuur?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8a7fcc$0$64719@hades.is.co.za...
>> Jong - dit sal seker net so sad storie wees soos die krieket WB, maar ek
> hou
>> duim vas - dis goed vir toerisme :))
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmdmar$ar3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wonder wat ons gaan doen as ons die Sokker WB kry - ek sien Frankryk
>>> steun Marokko.
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85459 is 'n antwoord op boodskap #85450] Ma, 13 Oktober 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek vermoed so. Die buitelanders het gedink die openingseremonie was
moerse nice - ek het gedink dit was 'n groot klomp gemors - maar dan het die
Australiëners dalk gedink hulle krieket opening is stupid.

E

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bme61i$m82$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy is natuurlik reg. Miskien moet mens ophou vergelyk met wat in die
> eerste wêreldse lande gebeur. Ons bly in Afrika en daai lot van oorsee
> dink klaarblyklik die Afrika'se half chaos is 'n avontuur?
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85463 is 'n antwoord op boodskap #85459] Ma, 13 Oktober 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder nog altyd hoe sien 'n swart Afrikaman die Australiese
openingseremonie? Heel moontlik hulle dit is 'n klomp gemors. Viva la
differance.........of so iets. Ek weet dat die swart mense hier by ons
dink dat boeremusiek is 'n klomp tjol. Darem self ek hulle
herhalingsliedere is ook twak, maar daarvoor het elkeen darem sy eie radio!!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8aac81$0$64721@hades.is.co.za...
> Ja ek vermoed so. Die buitelanders het gedink die openingseremonie was
> moerse nice - ek het gedink dit was 'n groot klomp gemors - maar dan het die
> Australiëners dalk gedink hulle krieket opening is stupid.
>
> E
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bme61i$m82$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jy is natuurlik reg. Miskien moet mens ophou vergelyk met wat in die
>> eerste wêreldse lande gebeur. Ons bly in Afrika en daai lot van oorsee
>> dink klaarblyklik die Afrika'se half chaos is 'n avontuur?
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85465 is 'n antwoord op boodskap #85463] Ma, 13 Oktober 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy van herhaal? Boeremusiek is herhalend by uitstek. Al ooit die
baskitaar in 'n boere-orkes gespeel?
Vier note!!:))
Maar jy is verkeerd hoor - nie alle swartes dink boeremusiek is nonsens nie,
en nie alle wittes dink sjebienmusiek is doodvervelig nie.
As mens 'n dop of twee in het, dan dans almal op almal se musiek - ewe
lekker.
Annette met die etniese boude - wat sonder dop Saterdagmiddae in die
buitekamer geleer en lekker die riel gedans het, baie keer op boeremusiek
ook nog.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmeb8k$mqb$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek wonder nog altyd hoe sien 'n swart Afrikaman die Australiese
> openingseremonie? Heel moontlik hulle dit is 'n klomp gemors. Viva la
> differance.........of so iets. Ek weet dat die swart mense hier by ons
> dink dat boeremusiek is 'n klomp tjol. Darem self ek hulle
> herhalingsliedere is ook twak, maar daarvoor het elkeen darem sy eie radio!!
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8aac81$0$64721@hades.is.co.za...
>> Ja ek vermoed so. Die buitelanders het gedink die openingseremonie was
>> moerse nice - ek het gedink dit was 'n groot klomp gemors - maar dan het die
>> Australiëners dalk gedink hulle krieket opening is stupid.
>>
>> E
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bme61i$m82$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jy is natuurlik reg. Miskien moet mens ophou vergelyk met wat in die
>>> eerste wêreldse lande gebeur. Ons bly in Afrika en daai lot van oorsee
>>> dink klaarblyklik die Afrika'se half chaos is 'n avontuur?
>>
>
Re: Rugby WB: Opening [boodskap #85466 is 'n antwoord op boodskap #85465] Ma, 13 Oktober 2003 14:36 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie vir 'n oomblik probeer voorgee boeremusiek is beter as die
algemene swart musiek nie. Dis seker maar 'n kwessie van aan wat jy
gewoond aan is of waaronder jy gekondisioneer is. Ek hou van 'n rustige
klank op die agtergrond, meeste van die swart mense wat ek ken, speel nie
eers die gewone stasies nie. Die Damaras bv soek hulle sender en dis sulke
'tingeling-trek-trek' van musiek en hulle speel hom HARD. Omtrent net een
wysie wat oor en oor gespeel word. Volgens my oor is dit aaklig, maar op
daaiselle muskiek dans hulle die 'Namastap' wat een van die beste 'shows' is
wat jy kan sien. Gee jy egter van ons 'normale' musiek vir 'n Damara en hy
ignoreer dit. Hey, ek praat nie van spesifieke gevalle nie..........ek
gooi so oor die breë gemiddelde.

"Annette" skryf in boodskap news:bmect7$kia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat bedoel jy van herhaal? Boeremusiek is herhalend by uitstek. Al ooit die
> baskitaar in 'n boere-orkes gespeel?
> Vier note!!:))
> Maar jy is verkeerd hoor - nie alle swartes dink boeremusiek is nonsens nie,
> en nie alle wittes dink sjebienmusiek is doodvervelig nie.
> As mens 'n dop of twee in het, dan dans almal op almal se musiek - ewe
> lekker.
> Annette met die etniese boude - wat sonder dop Saterdagmiddae in die
> buitekamer geleer en lekker die riel gedans het, baie keer op boeremusiek
> ook nog.
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmeb8k$mqb$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek wonder nog altyd hoe sien 'n swart Afrikaman die Australiese
>> openingseremonie? Heel moontlik hulle dit is 'n klomp gemors. Viva la
>> differance.........of so iets. Ek weet dat die swart mense hier by ons
>> dink dat boeremusiek is 'n klomp tjol. Darem self ek hulle
>> herhalingsliedere is ook twak, maar daarvoor het elkeen darem sy eie radio!!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8aac81$0$64721@hades.is.co.za...
>>> Ja ek vermoed so. Die buitelanders het gedink die openingseremonie was
>>> moerse nice - ek het gedink dit was 'n groot klomp gemors - maar dan het die
>>> Australiëners dalk gedink hulle krieket opening is stupid.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bme61i$m82$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Jy is natuurlik reg. Miskien moet mens ophou vergelyk met wat in die
>>>> eerste wêreldse lande gebeur. Ons bly in Afrika en daai lot van oorsee
>>>> dink klaarblyklik die Afrika'se half chaos is 'n avontuur?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kroonstad Distrik Atletiek
Volgende onderwerp: Ons span vir Saterdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:51:57 MGT 2024