Nog net een slapie... [boodskap #85376] |
Thu, 09 October 2003 15:42 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe sê die ou - as jy vir 'n baas gewerk het, het jy nou vir hom gesê -
"Sien jou oor 6 weke ...."
"Eat your heart out JM Coetzee..." - al jou Nobelprys-geld sal nie een goeie
wedstryd koop nie - chauvinisme ten spyt.
Daar word seker elke dag 'n internasionale wedstryd deur die ou meesters in
die hemel gespeel - anders het ek die kat by die stert beet ....
|
|
|
Re: Nog net een slapie... [boodskap #85405 is 'n antwoord op boodskap #85376] |
Sat, 11 October 2003 03:26 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Aussie/Argentyn-wedstryd was nie so aanskoulik nie. Die Argentyne
vertoon puik gedagtig aan die feit dat hulle 'n "amateur"-span is.
"Jonas" skryf in boodskap news:bm3vm6$kr2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe sê die ou - as jy vir 'n baas gewerk het, het jy nou vir hom gesê -
> "Sien jou oor 6 weke ...."
> "Eat your heart out JM Coetzee..." - al jou Nobelprys-geld sal nie een goeie
> wedstryd koop nie - chauvinisme ten spyt.
>
> Daar word seker elke dag 'n internasionale wedstryd deur die ou meesters in
> die hemel gespeel - anders het ek die kat by die stert beet ....
>
|
|
|