Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85168] |
Tue, 07 October 2003 10:53 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
president van VSA word nie
Chris
Max wrote:
> ...of nie?
>
> Max___________________________
--
|
|
|
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85170 is 'n antwoord op boodskap #85168] |
Tue, 07 October 2003 10:56 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja.
Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier skryf
vir ons meer inligting gee.
Chris
Max wrote:
> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>
> Max___________________________
>
> "Chris"
>> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
>> president van VSA word nie
>> Chris
>> Max wrote:
>>> ...of nie?
>>>
>>> Max___________________________
>> --
--
|
|
|
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85173 is 'n antwoord op boodskap #85168] |
Tue, 07 October 2003 11:16 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
Max___________________________
"Chris"
> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
> president van VSA word nie
>
> Chris
>
> Max wrote:
>
>> ...of nie?
>>
>> Max___________________________
>
> --
>
|
|
|
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85228 is 'n antwoord op boodskap #85170] |
Tue, 07 October 2003 22:20 |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nou nie n kenner nie Chris, maar indien Arnie wen (wat ek nie dink
gaan gebeur nie, die polls is nog oop vir nog so vier uur) is sy volgende
stappe seker (na twee termyne) om senator te word, en dan hoof van n
subgroep in die senaat, en dan miskien visie president en of speaker van die
huis. Ek sien hom nie so ver gaan nie, hy is n nice genoeg ou, maar hy is
nie n heavy weight nie.
Kalifornie is die grootste staat, en n baie belangrike een daarby, so indien
hy wen, sal dit n groot veer in sy hoed wees.
"Chris" skryf in boodskap news:blu7fj$1pmc$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ja.
> Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier skryf
> vir ons meer inligting gee.
>
> Chris
>
> Max wrote:
>
>> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>>
>> Max___________________________
>>
>> "Chris"
>>> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
>>> president van VSA word nie
>
>>> Chris
>
>>> Max wrote:
>
>>>> ...of nie?
>>>>
>>>> Max___________________________
>
>>> --
>
>
>
> --
>
|
|
|
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85242 is 'n antwoord op boodskap #85228] |
Wed, 08 October 2003 06:42 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit lyk my hy het sy veer in sy hoed ;-)
Chris
Ellie wrote:
> Ek is nou nie n kenner nie Chris, maar indien Arnie wen (wat ek nie dink
> gaan gebeur nie, die polls is nog oop vir nog so vier uur) is sy volgende
> stappe seker (na twee termyne) om senator te word, en dan hoof van n
> subgroep in die senaat, en dan miskien visie president en of speaker van
> die
> huis. Ek sien hom nie so ver gaan nie, hy is n nice genoeg ou, maar hy is
> nie n heavy weight nie.
>
> Kalifornie is die grootste staat, en n baie belangrike een daarby, so
> indien hy wen, sal dit n groot veer in sy hoed wees.
>
> "Chris" wrote in message
> news:blu7fj$1pmc$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ja.
>> Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier
> skryf
>> vir ons meer inligting gee.
>> Chris
>> Max wrote:
>>> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>>>
>>> Max___________________________
>>>
>>> "Chris"
>>>> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy
>>>> nie president van VSA word nie
>>
>>>> Chris
>>
>>>> Max wrote:
>>
>>>> > ...of nie?
>>>> >
>>>> > Max___________________________
>>
>>>> --
>>
>>
>> --
--
|
|
|
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85247 is 'n antwoord op boodskap #85242] |
Wed, 08 October 2003 07:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens kan nou ook nie sê Net in Amerika nie. Die Grieke en Engelse en selfs
hier het ook akteurs/kunstenaars gekies as politici.
Hier wel by bestek. Jennifer Ferguson is nie gekies nie, maar was op die ANC
se lys.
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bm0cur$20l9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit lyk my hy het sy veer in sy hoed ;-)
>
> Chris
>
> Ellie wrote:
>
>> Ek is nou nie n kenner nie Chris, maar indien Arnie wen (wat ek nie dink
>> gaan gebeur nie, die polls is nog oop vir nog so vier uur) is sy volgende
>> stappe seker (na twee termyne) om senator te word, en dan hoof van n
>> subgroep in die senaat, en dan miskien visie president en of speaker van
>> die
>> huis. Ek sien hom nie so ver gaan nie, hy is n nice genoeg ou, maar hy is
>> nie n heavy weight nie.
>>
>> Kalifornie is die grootste staat, en n baie belangrike een daarby, so
>> indien hy wen, sal dit n groot veer in sy hoed wees.
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:blu7fj$1pmc$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ja.
>>> Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier
>> skryf
>>> vir ons meer inligting gee.
>
>>> Chris
>
>>> Max wrote:
>
>>>> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>>>>
>>>> Max___________________________
>>>>
>>>> "Chris"
>>>> > Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy
>>>> > nie president van VSA word nie
>>>
>>>> > Chris
>>>
>>>> > Max wrote:
>>>
>>>> > > ...of nie?
>>>> > >
>>>> > > Max___________________________
>>>
>>>> > --
>>>
>>>
>
>>> --
>
>
>
> --
>
|
|
|
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85281 is 'n antwoord op boodskap #85247] |
Wed, 08 October 2003 11:19 |
paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nou nog een klomp vroue wat hom gaan beskuldig van aantastelikede om
geld te kry
On Wed, 8 Oct 2003 09:34:51 +0200, "Annette" wrote:
> Mens kan nou ook nie sê Net in Amerika nie. Die Grieke en Engelse en selfs
> hier het ook akteurs/kunstenaars gekies as politici.
> Hier wel by bestek. Jennifer Ferguson is nie gekies nie, maar was op die ANC
> se lys.
|
|
|